Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rand Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Straat 85, Halfway Gardens, Midrand, 1686, Gauteng
  • Vanaf R1 034 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Rand Haven is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die The Heights-kompleks in Halfway Gardens in Midrand, Johannesburg. Die woonstel is naby die N1, die Midrand Gautrain-stasie en die Kyalami-renbaan geleë en ideaal vir 'n romantiese wegbreek of sakeverblyf.

Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank vir 1 gas in die leefarea en 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Ekstra beddegoed, linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Langs die kombuis het die sitarea gemaklike rusbanke en 'n TV en dit lei na 'n balkon. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

'n Gemeenskaplike braai-area is op die perseel beskikbaar. Geriewe in die area sluit restaurante, winkelsentrums, voëltuine en parke vir buitemuurse aktiwiteite in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • 5de Straat 85, Halfway Gardens, Midrand, 1686, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 034
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 034
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Straat 85, Halfway Gardens, Midrand, 1686, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef833f54c8b5f9ead8c09dfc3bad8860b603b2f818e04b14340f38421372d889ebbf9898b361617dd91b8b79f7c9af321c1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 034 per nag (plek vir 3) 85 Fifth Street Halfway Gardens 1686 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.9837713 28.1199417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang