Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Randpark Ridge C and C Hotel Vibes

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Cherilyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 120

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Randpark Ridge C and C Hotel Vibes
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jaco S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Sal aanbeveel.

Baie rustig en skoon.

Louzelle K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louzelle K

Cosy, privaat, netjies, gerieflik

Love die plek. Ek wil nie te veel goeie goed sê nie, want ek is bang ek gaan nie weer plek kry nie.

Soné J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soné J

Amazing! Die spelers was verby impressed.

Ons het regtig lekker gebly, rustig, netjies, ruim kamers, beddens was heerlik.

Annamarie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie D

Was wonderlik.

Dit was heerlik en skoon en baie goeie diens van Nonnie wat ons baie mooi gehelp het en alles gewys het in die woonstel.

Mike C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike C

It was good.

I had a key problem, and then I received assistance from the ladies who are working there.

Heinrich S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S

Uitstekend.

Baie lekker gebly, skoon en netjies, sal dit aanbeveel.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Phumlani N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumlani N

World class.

We enjoyed every minute we stayed at the accommodation, specially designed for spontaneous couples like us. We just didn't know how to get access to the gym facilities. That's the only thing we didn't get access to.

Refilwe L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Refilwe L

Ideal for long and short stays.

Had a comfortable stay and would definitely return.

Greg P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Greg P

Achieved what was required.

My only discomfort was that the mattress was too hard and too high. I am 62 years old and battled to get onto the bed due to the height, and found the hardness of the mattress difficult to get used to.

Sarel V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sarel V

Die beddegoed was nie skoon nie. Maar verder was die verblyf redelik.

Sien sterre.

Vusi M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vusi M

Fantastic.

Absolutely amazing!

Rika F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika F

Gemaklik en voel soos huis.

Dit was ons tweede keer. Dit is uitstekend geleë. Die kamers is goed toegerus. Die area is lekker rustig. Die swembad is 'n bonus vir die warm dae. Sal beslis weer hier bespreek.

Hanen G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanen G

Amazing.

It was an amazing stay. Would recommend 10/10.

Leoni R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni R

Netjies en stil.

Netjies en stil, 'n kragopwekker vir beurtkrag was 'n bonus.

Le-anne J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-anne J

Suitable.

We enjoyed our stay. However, the shower over the bath is too high and was blocked, so the water sprayed everywhere. It was hot in the unit and the ceiling fans only worked on one setting, so the speed was too slow to cool us down. The pool helped a lot to cool us down.

Herman V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V

As dit nie was vir kragprobleme sou dit 'n baie aangename ondervinding gewees het.

Lekker gebly net swak kommunikasie met eienaar, geen krag vanaf 22:00-09:00. Eienaar het nie my oproep beantwoord en nou (2 dae na terugkeer) nog nie my boodskap eers gelees nie.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Joani B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joani B

Good value for money.

Great location. The staff was not very friendly, and the owner does not respond to phone calls or messages.

Vanaf
Vanaf R501
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R501
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klapperboomlaan 2, Randpark Ridge, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3087ccfe8841c10d19fea8e841a3f68bdf0a2b714ee3e645c7a54d9ea68412c03c651e6ce6de0b0f3e8ee199de79b461908a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R501 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 2 Klapperboom Avenue Randpark Ridge 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.0985727 27.9474444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang