Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Randpark Ridge C and C Hotel Vibes

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klapperboomlaan 2, Randpark Ridge, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Vanaf R501 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Randpark Ridge C and C Hotel Vibes bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf wat sentraal in Randpark Ridge geleë is wat dit ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers maak.

Hierdie eiendom bied verblyf in 14 selfsorgeenehde. Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n privaat badkamer. Die kamers het gemaklike beddens met sagte duvets en skoon linne. Al die kamers het goed toegeruste kombuisies terwyl sommige kamers 'n volledige kombuis het. Sommige eenhede het ook 'n eetarea en ander het 'n lessenaar wat as 'n eetarea dien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n plafonwaaier, lessenaar, stoel, slim-TV met DStv, Netflix, YouTube sowel as gratis WiFi in. Elke eenheid het 'n stoep met braaigeriewe.

Gaste het toegang tot die tuin, 'n swembad en veilige parkeerplek. Die verblyf is naby 'n visvangdam met eende. The Lion Park, 'n stopplek vir fietsryers, is naby, asook Cresta, Clearwater Mall en Randrigde Mall.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Jaco S
5.0
Sal aanbeveel. Baie rustig en skoon.
Aug 2024
Louzelle K
Besigheidsreis
5.0
Cosy, privaat, netjies, gerieflik Love die plek. Ek wil nie te veel goeie goed sê nie, want ek is bang ek gaan nie weer plek kry nie.
Aug 2024
Soné J
Gesin met tieners
5.0
Amazing! Die spelers was verby impressed. Ons het regtig lekker gebly, rustig, netjies, ruim kamers, beddens was heerlik.
Jul 2024
Annamarie D
5.0
Was wonderlik. Dit was heerlik en skoon en baie goeie diens van Nonnie wat ons baie mooi gehelp het en alles gewys het in die woonstel.
Apr 2024
Mike C
Saam met vriende
5.0
It was good. I had a key problem, and then I received assistance from the ladies who are working there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Cherilyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 120

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Klapperboomlaan 2, Randpark Ridge, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Randpark Ridge C and C Hotel Vibes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R501
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R501
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klapperboomlaan 2, Randpark Ridge, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3087ccfe8841c10d19fea8e841a3f68bdf0a2b714ee3e645c7a54d9ea68412c03c651e6ce6de0b0f3e8ee199de79b461908a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R501 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 2 Klapperboom Avenue Randpark Ridge 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.0985727 27.9474444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang