Randpark Ridge C and C Hotel Vibes
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klapperboomlaan 2, Randpark Ridge, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R560 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Randpark Ridge C and C Hotel Vibes bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf wat sentraal in Randpark Ridge geleë is wat dit ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers maak.
Hierdie eiendom bied verblyf in 14 selfsorgeenehde. Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n privaat badkamer. Die kamers het gemaklike beddens met sagte duvets en skoon linne. Al die kamers het goed toegeruste kombuisies terwyl sommige kamers 'n volledige kombuis het. Sommige eenhede het ook 'n eetarea en ander het 'n lessenaar wat as 'n eetarea dien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n plafonwaaier, lessenaar, stoel, slim-TV met DStv, Netflix, YouTube sowel as gratis WiFi in. Elke eenheid het 'n stoep met braaigeriewe.
Gaste het toegang tot die tuin, 'n swembad en veilige parkeerplek. Die verblyf is naby 'n visvangdam met eende. The Lion Park, 'n stopplek vir fietsryers, is naby, asook Cresta, Clearwater Mall en Randrigde Mall.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Cherilyn Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 142
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Klapperboomlaan 2, Randpark Ridge, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Randpark Ridge C and C Hotel Vibes het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klapperboomlaan 2, Randpark Ridge, Johannesburg, 2196, Gauteng