Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Randrivier Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Fanus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 220

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 67 resensies vir Randrivier Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Penny K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny K

Will definitely go back.

Absolutely beautiful place, comfortable stay. Very close to town. Host was very friendly. Will definitely go back.

Ninette H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette H

Baie rustige en aangename ervaring.

Baie aangename, rustige atmosfeer. Die kamers is baie ruim en luuks, skoon en netjies.

Randrivier Guesthouse se terugvoer

Hi Ninette, thank you for taking the time to leave a great review. We look forward to hosting you in the future.
Regards

Randrivier Guesthouse
Norma M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma M

Lekker rustig.

Sal beslis weer kom wanneer weer lekkerder is. Veilige gevoel en lekker stil geen geraas rondom nie.

Louise G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise G

Welcoming and very peaceful.

This was the 3rd time we've visited Randrivier. Jeanette and Fanus make us feel like long lost family every time we visit. Thank you.

Zilke B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zilke B

Lekker.

Die gastehuis was netjies en stil. Inklok was baie informeel en vinnig. Ons het baie lekker gebly en alles was baie eenvoudig om uit te pluis.

Anke V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke V

Goeie diens.

Maklik om te vind. Die personeel is uitsonderlik vriendelik. Beslis die geld werd.

Emma-jean L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma-jean L

An absolute pleasure and a beautiful garden.

We will be back. The hostess went above and beyond and really ensured our stay was wonderful.

Mayleen H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mayleen H

Delightful and will definitely be back.

Friendly and comfortable.

Lerato D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato D

Short stay for a wedding.

Great amenities for a budget stay. WiFi, coffee, blockout curtains, easy check-in and check-out.

Randrivier Guesthouse se terugvoer

Hi Lerato Thank you for your review, we look forward to hosting you again in the future.

Randrivier Guesthouse
Patricia H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia H

Pleasant and comfortable.

You have all you need.

Patricia H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia H

We felt very welcome and at home.

I would stay there again. Very comfortable.

Riaan O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan O

Baie ruim en goed toegerus. Die bad is baie lekker groot en die dekor baie smaakvol.

Stil omgewing wat sentraal geleë is naby aan Robertson dorp en winkels.

Ilse M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse M

Heerlik rustig en naby aan Robertson winkels en eetpleke.

Handige verblyf terwyl ons omliggende dorpe en wynplase besoek. Naby terwyl ons bou in Robertson. Rustige plaas atmosfeer.

Charles S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles S

Vriendelik, netjies en privaat.

Baie vriendelik ontvang. Eureka-eenheid was skoon en netjies - gebreekte vloerteëls in sitkamer kan wel vervang word.

Charles M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles M

Gerieflik en baie goed geleë vir oorslaap op die pad tussen Kaapstad en die Tuinroete.

Kamer is gerieflik ingerig alhoewel sommige items oud en afgeleef is. Kort 'n opgradering. Lugversorger werk goed en buitebraai op stoep is 'n wenner. Genoeg spasie met alle bybehore vir 'n aangename oorslaap.

Nicola R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Nicola R

Ons het ingestem om in 'n ander eenheid as Randrivier te bly, maar ons sal dit nie aanbeveel nie.

Die eienaar het ons in 'n ander eenheid geplaas as wat ons bespreek het. Ons het voor die tyd toestemming hiervoor gegee, maar die eenheid wat ons gekry het, was nie in dieselfde klas as wat ons geboek het nie, dit word ook uitgeboek teen 'n laer tarief as die eenheid wat ons oorspronklik geboek het en ons het ook nie afslag gekry nie. Die eenheid was ook nie baie skoon nie.

Mathilda B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mathilda B

Was gerieflik.

Dit was lekker. Net jammer nie krag met loadshedding. Alles mooi skoon. Kamer net bietjie oud. Het 'n nat vloer reuk. Ons net uit rondawel geskuif vir ander mense.

Nicky S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky S

Great place to stay.

We enjoyed every moment. The host was friendly and welcoming. The room was spacious and very comfortable. The place was peaceful and the property has a beautiful, well-kept garden and flowers in abundance. As a garden lover, I enjoyed walking in the garden. Great stay, highly recommended.

Templeton B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Templeton B

Very restful, peaceful stay.

Had a very restful and peaceful stay at the guesthouse, very spacious and clean, more than I expected.

Marina C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina C

Lovely and spacious rooms with easy access to town.

Accommodation was clean and well maintained. Rooms are spacious with all the services available for a comfortable stay. Easy access to town and restaurants. WiFi was slow with limited access. Can be improved.

Heinz F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinz F

Lovely and peaceful.

The rooms are neat, the environment is peaceful and the hosts are gracious.

Anzelle D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelle D

See above.

As inducated already. Awesome.

J S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
J S

Pragtige kamer, mooiste tuin, vriendelike diens, heerlike ontbyt.

Pragtig, netjies, privaat, mooiste tuin, vriendelike diens, heerlike ontbyt.

Kobus S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Baie lekker.

Baie rustige akkomodasieplek met baie mooi tuin. Mooi netjiese groot kamer. Kon nie plek aanbevelings kry van die eienaar nie. Dink net eienaars behoort hulle area beter te ken.

Mecayla J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Mecayla J

See stars

Had an amazing stay, the host was very welcoming, friendly and helpful. Will definitely come back.

Eugene R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene R

Omgewing pragtig, maar het meer verwag.

Die huis en tuine is pragtig. Daar is egter geen voorsiening gemaak vir beurtkrag nie. Paar kerse, maar niks om dit mee aan te steek nie. Baie flou plastieklampie wat baie lanklaas gelaai was. Wifi werk ook nie tydens beurtkrag nie. Harde handdoeke, seep, ens. kort ook opgradering.

Randrivier Guesthouse se terugvoer

Hi Eugene
Thank you for taking the time to write your review of our establishment.
We have taken note of your comments and are taking steps to rectify these problems.
We look forward to hosting you again in the future.
Regards
Mike

Randrivier Guesthouse
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jana D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana D

Beautiful place with stunning garden.

Had a one night stay in the Clementine, Bonheur and Alpine rooms. Lovely rooms with all you need. Slept so well on the comfy, clean beds. WiFi was great. The best part was the luscious garden and common areas to sit in. Very nice and relaxed host.

Melanie D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D

Lieflike ontvangs met baie gasvryheid.

Ons het heerlik oorgebly. Die kamer was netjies en die ontbyt was lekker. Ons sal beslis weer hierheen reis.

Mark L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark L

Very clean and friendly.

Was a great welcome and rooms are clean. Ideal for a quick stopover.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie skoon en vriendelik.

Was baie goed verwelkom en kamers is skoon. Ideaal vir 'n vinnige tussenstop.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Maraisa M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maraisa M

Pragtige kamer. Heerlik geslaap. Wonderlik met lugverkoeler.

Pragtige tuin! Heerlik geslaap. Bed was gemaklik.

Dylan A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan A

Quiet and relaxing .

Very nice place. Relaxing and central.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Stil and rustig.

Baie lekker plek. Ontspanne en sentraal.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jean-marie B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-marie B

Dit was 'n wonderlike ervaring, met vriendelike mense en pragtige omgewing.

Dit was 'n ongelooflike ondervinding om na so 'n pragtige dorp te gaan en dan bederf te word met sjampanje met ons aankoms. Die vriendelikste mense het ons ontvang en uit hulle pad te gaan om ons verblyf so besonders as moontlik te maak. Ek sal beslis weer daarheen wil keer. Baie dankie!

Marie Susan D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie Susan D

Baie mooi en keurig ingerigte gastehuis, ongelukkig 'n onvergenoegde gasvrou.

Die gastehuis is op 'n plaas, pragtige en rustige omgewing. Die kamers het buitedeure - kon dus heerlik buite sit en kuier. Dis 'n pragtige gastehuis wat baie keurig ingerig is. Die ontvangs deur die gasvrou was egter onvanpas. As twee enkel vroue wat saam reis (waarvan een 'n buitelandse besoeker) is die Clementine-kamer wat as twin beds geadverteer word bespreek. Met ons aankoms was die kamer egter nie so voorberei nie. Die gasvrou se ontvangs en hantering van die saak het ons regitg nie baie welkom laat voel nie.

Johan B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B

DStv but client cannot select any channel in room.

We could not view DStv due to the owners handling of the channels.

Bertie K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie K

Perfekte plek op die plaas naby alles wat jy anders nodig het.

So te sê in die dorp, maar nog steeds op die plaas. Naby 'n magdom wynplase. Perfek.

Marnus V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus V

Fantasties.

Baie rustig en mooi plek. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Danielle D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle D

Baie netjiese plek!

Ons het heerlik gebly by Randrivier. Definitief 'n vyfster-ervaring.

George M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George M

Baie aangenaam.

Ons was vriendelik ontvang deur die eienaars en hulle het selfs bietjie op die stoep saam met ons gesit en gesels oor Robertson en wat die dorp alles bied. Alles is mooi aan ons verduidelik hoe die veiligheidshekke ens. werk. Die tuin is 'n absolute lushof met mooi sitplekkies waar gaste kan sit en ontspan. Ons sal graag weer daar gaan kuier.

Christelle W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle W

Very friendly, conveniently located, easy to find.

We stayed in the room with a bed in the main bedroom, and the single bed in the lounge. It was neat, tidy clean and well looked after. The owner allowed us to have a braai and used their facilities, it was an amazing time to unwind and bond with coworkers. The air conditioner worked its magic to have the room nice and cozy. I can definitely recommend them for your well deserved nap time, the views of the vineyards with the misty clouds in the morning is breathtaking, and if you are an early riser absolutely a view to be enjoyed so cool and crisp in the morning.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vriendelik, gerieflik geleë, maklik om te vind.

Ons het in die kamer gebly met 'n bed in die hoofslaapkamer en die enkelbed in die sitkamer. Dit was netjies, skoon en goed versorg. Die eienaar het ons toegelaat om te braai en hulle geriewe te gebruik. Dit was 'n wonderlik om saam met kollegas te ontspan. Die lugversorger het die kamer lekker en knus te maak. Ek kan dit beslis aanbeveel vir jou welverdiende rustyd, die uitsig van die wingerde met die mistige wolke in die oggend is asemrowend en as jy hou van vroeg opstaan is dit beslis 'n uitsig om te geniet, so koel en vars in die oggend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

René S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
René S

Pragtige omgewing.

Die verblyf was netjies met pragtige tuine. Naby die dorp geleë.

Jacques J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jacques J

Teleurgesteld.

Alhoewel hulle B&B adverteer, is daar geen ontbyt bedien nie en slegs slegte koffie in die kamers. Die stort is verstop en moes tot by enkels in vuil water staan en stort.

Kavitha M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kavitha M

Absolutely amazing facility.

Beautiful home. Perfect stay. Luxury accommodation. Will definitely stay here again.

Jacolien D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolien D

Baie netjies en skoon.

Kamers was 'n plesier en ruim. Sal definitief weer daar oornag.

Eric E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eric E

Wonderlik, gemaklik en netjies.

Wonderlike gastehuis met vriendelike ontvangs. Ons kamer was baie netjies met 'n heerlike bed. Heerlik oornag hier en sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel.

Eddie C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie C

Heerlik oorgeslaap in pragtige kamer met pragtige tuin.

Hierdie is werklik 'n baie mooi plek met uitstekende geriewe. So jammer ons kon nie ontbyt geniet nie. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Andrew E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew E

Dit was net ongelooflik mooi, netjies en baie goed.

Die gasvryheid was baie goed en die kamers ongelooflik mooi. Vir die prys, prima.

Stephan S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S

Dit was lekker.

Vriendelik ontvang, lekker geslaap. Baie dankie!

Org L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org L

Vriendelike gasheer en gasvrou, mooi omgewing, heerlik gerus.

Pragtige, gerieflike kamers, heerlike bed, fantastiese ontbyt, waarde vir geld.

Nadine M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine M

Stylvol, pragtig, 'n ware lushof.

Ons ondervinding van Randrivier Gastehuis was absoluut voortreflik. Dis nog mooier as wat die internet beloof en die kamers is in 'n ander klas. Ons sal vir seker weer daar bly en ek kan dit ten sterkste aanbeveel.

Elsabe D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D

Baie rustig in 'n pragtige omgewing.

Die kamer was baie privaat en ons het ons eie "agterdeur" gehad, so ons hoef nie deur die hoofhuis te beweeg het nie, wat perfek vir ons was. Die plekkie was perfek skoon en netjies en hulle het die mooiste tuin met 'n rustige atmosfeer.

Colin D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin D

Gemaklik, skoon en gerieflik

Sien gerus die sterre.

Gail And Claus S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail And Claus S

Fantastic. Very friendly.

Only one downfall: the toast. I do not enjoy normal brown bread, a nice bread would be great.

Martie T - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie T

Ons het baie tuis gevoel in 'n wonderlike huis met 'n ongelooflike tuin!

Ons is baie hartlik ontvang deur die gasvrou en gasheer. Die tuin laat mens sommer met die aankoms voel of jy daar wil bly! Die kamers was baie gerieflik, stylvol met baie ekstras wat dit heerlik maak om daar te bly.

Melanie G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie G

Ons het lekker geslaap!

Pragtige tuine en die kamer was netjies en skoon. Fanus en Jeanette was baie vriendelik. Die kamer was groot en netjies en het sy eie ingang gehad van die tuin af. Die tuine was mooi netjies onderhou. Sal beslis Randrivier vir enige iemand aanbeveel.

Sarie D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie D

Snoesige winterverblyf!

Geen versoek was 'n probleem om ons gesin te akkommodeer nie. Die warmpanele was aangesit en dit was heerlik warm in die kamers toe ons daar aankom. In die winter is dit altyd 'n vraag of gastehuise se warmwatersisteem voldoende is - ons het heerlik warm gebad en gestort met geen probleem nie. Ons sal definitief weer terugkom!

Salomi S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salomi S

Lekker gekuier.

Gastehuis is pragtig - kamer skoon en netjies. Al kritiek wat ons het is dat die staproete wat ons op die plase gevat het (3.5 km-een) nie duidelik aangedui was nie. Ons het eers heeltemal verkeerd gestap, omgedraai en met behulp van 'n boer die regte pad gevind.

Ursula V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula V

Heerlike stil plekkie met mooi natuurskoon.

Die gastehuis is perfek vir 'n naweek weg. Dis mooi, het baie spasie in die kamers en die privaat stoepies is gerieflik. Personeel is vriendelik.

Frederik Hendrik S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik Hendrik S

Baie aangenaam.

Baie vriendelik en aangenaam. Mooi tuin.

Frans W - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans W

Luukse gasvryheid op plaas!

Baie dankie aan Mike wat gesorg het ons bespreking is suksesvol. Heerlik toegeruste kamers met luukse beddegoed. Vir ons groep van 8 volwassenes was dit 'n lekker bederfnaweek en ons kon lekker braai.

Mike B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B

Lekker plattelandse gasvryheid.

Baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar wil bly.

Michelle B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

All I can say I have never felt as welcomed by anybody as much as Jeanette at Randrivier Guest house. The most warm hearted person I have ever met.

I will definitely recommend Robertson & Randrivier Guesthouse to everyone I know as a little getaway. I loved it. Thank you to everyone who made our stay so amazing.

Andri F - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri F

Ons het die verblyf vreeslik geniet.

Tannie Jeanette en oom Frans is dierbaar. Baie goeie diens, netjies verblyf, baie rustig en lekker naby aan die dorp as mens gou ietsie wil gaan koop. Lekker naby aan al die restaurante ook.

Theresa V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V

Dit was baie lekker.

Daar is mooi tuine en 'n lekker omgewing. Hulle kan bietjie aandag gee aan die skoonmaak van die storte, veral die water wat so lek op die vloer. Kamers was mooi skoon gewees. Ontvangs was ook baie vriendelik en mens voel sommer tuis as jy daar instap. Baie dankie ook vir die hulp met bespreking vir aandete by die restaurant. Hulle kan dalk ook 'n klein bietjie verfwerk doen in die kamer waar ons was. Verder was alles baie lekker gewees.

Martie T - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martie T

Een aand oorgeslaap oppad Tulbagh toe.

Ons is vriendelik ontvang en die akkommodasie was puik. Niks het geskort nie en sal dit enige tyd aanbeveel en sal weer van die verblyf gebruik maak as ons weer in daardie rigting gaan.

Willie S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S

Dit was lekker rustig die mense is baie vriendelik.

Die ontvangs was baie gasvry, die plekkie is netjies en word goed skoongemaak.

Salome B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salome B

Goed!

Netjiese verblyf. Kommunikasie met gasvrou beperk.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silverstrand Pad, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA0VibrPbrQMa2Yg9MFyjrOBhQp4nmmjWlspyYoLGu3anniEL7G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 Silverstrand road Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.806226406236 19.865237849832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang