Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Randrivier Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silverstrand Pad, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Randrivier is 'n idilliese grasdak-gastehuis wat omtrent 1 km van Robertson af geleë is. Robertson is bekend vir sy rustige atmosfeer, maar ook vir al sy restaurante, winkels, kroeë en natuurlik die uitstekende wyne wat in die area geproduseer word!

Ons bied genoeg ruimte en slaapplek in die rondawels en dubbelkamers vir 12 mense in totaal, dit kan groepe net so gemaklik akkommodeer as paartjies wat 'n romantiese wegbreek by Randrivier wil deurbring. Met die ongelooflike landskap, vriendelike gashere en verruklike akkommodasie sal ons jou stylvol en gerieflik kan akkommodeer. Ons gaste kan ook gratis WiFi-toegang geniet.

Ons is naby 5 prentjiemooi dorpies geleë, elk met sy eie bekoring: gholfbane, restaurante, kroeë en winkels. Die streek het uitstekende toerisme-infrastruktuur met inligtingsentrums, kaarte met aktiwiteite, bote, rivier, staproetes, wildplase, labirint, en nog baie meer.

Jou gasheer en -vrou, Fanus en Jeanette Bruwer, het baie ondervinding in die toerismebedryf en verwelkom graag gaste van regoor die wêreld op hulle plaas. Ons voorsien ook graag inligting oor die streek en doendinge in Robertson.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Penny K
Gesin met tieners
5.0
Will definitely go back. Absolutely beautiful place, comfortable stay. Very close to town. Host was very friendly. Will definitely go b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Ninette H
Saam met vriende
5.0
Baie rustige en aangename ervaring. Baie aangename, rustige atmosfeer. Die kamers is baie ruim en luuks, skoon en netjies.
Mrt 2024
Norma M
Saam met vriende
5.0
Lekker rustig. Sal beslis weer kom wanneer weer lekkerder is. Veilige gevoel en lekker stil geen geraas rondom nie.
Sep 2023
Anke V
5.0
Goeie diens. Maklik om te vind. Die personeel is uitsonderlik vriendelik. Beslis die geld werd.
Jun 2023
Emma-jean L
Saam met lewensmaat
5.0
An absolute pleasure and a beautiful garden. We will be back. The hostess went above and beyond and really ensured our stay was wonderf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Fanus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 221

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Silverstrand Pad, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Randrivier Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silverstrand Pad, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA0VibrPbrQMa2Yg9MFyjrOBhQp4nmmjWlspyYoLGu3anniEL7G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 Silverstrand road Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.806226406236 19.865237849832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang