Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ranelra Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Esther B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Gemaklike, rustige oorbly in 'n netjiese fasiliteit. Ons was vriendelik ontvang en het alles gehad wat ons benodig het vir die oorbly. Die kamer was netjies en gemaklik. Ek kon werk inhaal met die beskikbare WiFi wat effektief gewerk het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker oornag bestemming met goeie restaurante. Ons het baie lekker oornag by Ranelra en ek sal Ranelra enige tyd aanbeveel. Hettie het ons ontvang en ons het onmiddellik tuis laat voel. Ons sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monja V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Netjies, mooi en skoon. Baie lekker en gerieflik gebly. Plek is baie netjies en skoon. Het alles nodig gehad vir 'n oornag slaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilet S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Pragtige stil gastehuis perfek vir gesin. Wonderlike gasvrou, pragtige gastehuis met alles en meer wat mens nodig het. Sal beslis weer by die akkommodasie oornag as ons in Naboom is. Ons waardeer al jou moeite met ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie gerieflik en skoon en netjies. Ons is baie vriendelik ontvang, die kamer was baie skoon en gerieflik. Daar was selfs lekker beskuit om saam met die oggend koffie te geniet. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Alles wat ons nodig gehad het, skoon, netjies en veilig! Alles was netjies, skoon en baie gemaklik. Die gasvrou is 'n gasvrou duisend en ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Aangenaam welkomend, vriendelik, veilig. Dit was aangenaam welkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles R
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Quite and peaceful. Clean and safe accommodation. I appreciated the support and check-ups I received from the host to ensure that everything was still fine with me. I will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het heerlik gebly. Beslis waarde vir geld. Gasvrou is besonder hulpvaardig en vriendelik. Kamer was pragtig skoon en netjies. Fantastiese ligging, naby skole en besigheidsarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke M
1 nag
5.0
Mei 2024

Die beste in Mookgopong! Het met my op epos gekommunikeer en laat weet watter plekke die moeite werd is om in die omgewing te besoek. Die spasie was wonderlik in vergelyking met wat ons in Mokopane gehad het, vir 'n baie beter prys. Daar is 'n dubbel- en enkelbed, en-suite badkamer en ekstra toilet, 'n groot yskas, en 'n lekker buite-sitplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 9, Mookgopong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0YmRhNzQ0LWY1MGUtNGI0NS1hYjU2LWVhNmQzNDA0ZDQ3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 9 5th Street Mookgopong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.515577601787 28.714356422424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang