Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ranelra Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 9, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ranelra Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in die bekoorlike dorp Naboomspruit. Die eenheid is sentraal geleë naby kitskoskafees en winkelsentrums.

Verblyf is beskikbaar in 4 aparte eenhede. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n addisionele enkelbed kan op versoek voorsien word. Elke eenheid het ook 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie.

Gratis WiFi en onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan gaan gholfspeel, perdry, swem, wildkyk, 4x4-roetes aandurf, voetslaan en bergfietsry in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Chris T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker oornag bestemming met goeie restaurante. Ons het baie lekker oornag by Ranelra en ek sal Ranelra enige tyd aanbeveel. Hettie het ons ontva...
Sien meer
Sep 2024
Monja V
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, mooi en skoon. Baie lekker en gerieflik gebly. Plek is baie netjies en skoon. Het alles nodig gehad vir 'n oornag slaapplek.
Aug 2024
Marilet S
Gesin met tieners
5.0
Pragtige stil gastehuis perfek vir gesin. Wonderlike gasvrou, pragtige gastehuis met alles en meer wat mens nodig het. Sal beslis weer by die akkommod...
Sien meer
Aug 2024
Alta S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en skoon en netjies. Ons is baie vriendelik ontvang, die kamer was baie skoon en gerieflik. Daar was selfs lekker beskuit om saam met d...
Sien meer
Jul 2024
Yolandi M
Saam met vriende
5.0
Alles wat ons nodig gehad het, skoon, netjies en veilig! Alles was netjies, skoon en baie gemaklik. Die gasvrou is 'n gasvrou duisend en ons sal besli...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 5de Straat 9, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Ranelra Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 9, Mookgopong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0YmRhNzQ0LWY1MGUtNGI0NS1hYjU2LWVhNmQzNDA0ZDQ3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 9 5th Street Mookgopong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.515577601787 28.714356422424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang