Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rangers Reserve

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hilarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir Rangers Reserve
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Cheray J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheray J

Dit was lekker koud maar die kaggel het vir seker oortyd gewerk. Lieflik.

Rangers Reserve het 'n ongelooflik mooi ligging. Ons kon ook lekker 4x4 tot by die mooiste plek vir sundowners.

Andries M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries M

Rus vir die siel!

Ons het ongelooflik lekker gebly! Ideale plek om totaal weg te breek vir 'n naweek. Doodstil natuurskoon. Baie mooi en ongelooflik goed toegeruste kliphuisie op die koppie. Lekker in die Karoo veld, onder die sterre braai.

Simone B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone B

Perfect gateway for a nice weekend in nature, with partners, pets, friends and family.

We really enjoyed our stay. Owners welcomed us and we felt at home. The view from the cottage and from the top of the mountain is amazing. The property is huge and our 2 dogs could run free and happily. We did some amazing birdwatching, enjoyed nature and the Karoo peaceful feeling.

Alten W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alten W

Relaxing.

We only stayed one night and it was lovely. Peace and quiet not far from Cape Town. Friendly host.

Elsje K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje K

Stilte en rus vir die siel!

Ons het heerlik gebly. Goed ingerig, mooiste sonsondergang. Nader aan die natuur sal jy nie kry nie.

Helanne M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helanne M

Ongelooflik.

Die plek is ongelooflik mooi. Daar was alles wat jy nodig gehad het en meer. Ongelukkig was ons deel van die storms wat die Wes-Kaap hierdie naweek lam gelê het. Maar Hilarie en haar familie was ongelooflik en het ons gehelp om veilig weer terug te kom op die teerpad. Ons sal beslis weer die Rangers Reserve besoek. Meer as 5 sterre. Dankie Hilarie en jou familie wat uit julle pad gegaan het vir ons en ander gaste om seker te maak dat almal veilig en gesond is. Ons sal weer kom xxx.

Steph D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph D

Pragtige natuurskoon.

Baie rustig. Kan rondloop op die plaas.

Riaan M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M

Stil, mooi landskap, en lekker kuier.

Ons het baie lekker gebly en kon stap om ons koppe skoon te maak. Daar is ook roetes wat gery kan word, beslis hoër voertuie. Alle benodigdhede is daar en verder kan jy net ontspan.

Marlize G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize G

Prentjiemooi sielerus.

Geen foto's kan werklik die pragtige skoonheid van die omgewing of die allerpragtigste romantiese akkommodasie vasvang nie. Hierdie is iets wat jy self moet ervaar om dit te waardeer. Die vriendelikste gashere denkbaar! Ons kuier beslis weer.

Gerda H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda H

Rustig en koud.

Die gasgeyser is nie genoeg vir warm water as die son nie skyn nie, wat in ons geval heelnaweek was. Die batterye hou net so lank. Ek sal beslis 'n onderdakbuitebraai of 'n binnebraai aanbeveel vir as dit reën. Die yskassie is bietjie klein vir 'n gesin van 4 vir 'n hele naweek. Ons het heerlik gebly, hierdie is slegs aanbevelings.

Douglas S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas S

Beautiful location, very spacious cottage. Highly recommended.

Cottage was bigger than expected with all the necessary amenities. Very tranquil location. Enjoyed our stay.

Ernst Frederick W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst Frederick W

Afgeleë, wonderlike ligging.

Was baie lekker en rustig.

Rene B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Rustig, mooi.

Love die huis se decor.

Helena P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena P

Wegbreeknaweek.

Dit was 'n lekker wegbreek naby ons huis omring deur die stilte van die natuur. Lekker gesellig met die klein dover-stofie wat diens gedoen het in die aande. Heerlike, groot stort met lekker warm water. Die hele plekkie was skoon en netjies, self 'n paar boeke om te lees. Elektrisiteit. Geen selfoonontvangs, dus kom mens lekker afskakel.

Daniel R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel R

Absoluut wonderlik.

Een van daai plekke wat ek nie vir mense van wil vertel want ek wil dit geheim hou. Meer as wat ek verwag het. Gaan definitief teruggaan.

Moller G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moller G

Stil en afgesonder.

Ons het tuis gegaan in die Jasmin Hideout. Die eenheid was skoon, netjies en keurig toegerus. Die stilte was waarna ons gesoek, die gasheer was aangenaam en het ons besoek so aangenaam moontlik gemaak.

Riaan W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan W

Stunning, beautiful and relaxing.

What an absolute joy to have stayed at Rangers Reserve (Jasmine Cottage). It was so relaxing and so peaceful. No cell signal and WiFi, which is just what we needed to get away from the city life. We were left to our own devices and told that we wouldn't be bothered which was fantastic. Definitely a 5 star the whole way.

Roland V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland V

Pragtige ligging en asemrowende uitsig!

Die akkomodasie is basies en meer geskik vir die jonger geslag. Dit sou ook 'n goeie punt wees om die moeilike grondpad daarheen uit te wys en dat nie enige voertuig paslik is nie. Die huisie kan doen met 'n goeie skoonmaak.

Erik J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erik J

Die plek is baie remote en baie rustig.

Die pad na die bestemming kan nie sonder 'n baie hoë voertuig bereik word nie. Die pad na Jasmine is regtig bietjie rof. Daar is ook geen WiFi of cell opvangs by Jasmine nie en die braaiplek is net klippe gepak op die grond met geen rooster nie. Die plek binne is netjies met alles wat benodig word. As jy hou daarvan om dit so bietjie te rough is die die plek vir jou. As jy vol tierlantyntjies is bly eerder iewers anders. Vir ons was dit so net-net en ek hou nogal van so bietjie rof, my vrou not so much.

Mary-ann B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mary-ann B

Rustig in die Karoo.

Die pad soontoe was bietjie rof. Maar die huisie en omgewing het opgemaak daarvoor. Als wat nodig was was daar. Maak net jul aankopies voor jul soontoe gaan. Touwsrivier het nie groot winkels nie.

Glynn A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynn A

A weekend away from the city, for solitude, peace and quiet, and the beauty of nature.

We stayed in the Honey Badget cottage, which was perfectly appointed and stocked - such a comfortable time. One of the things I like most was the privacy. In the two days spent there, we never saw or heard another human, just the gorgeous views by day and at night. I'll definitely be back. Hilarie and Marcus were so kind to meet us at the gate, escort us to our accommodations, and get us settled in - we felt really at home. Thanks to you both!

Leon K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Heerlike verblyf weg van alle stadsrumoer.

Heerlik gebly. Volledig toegerus met genoeg ruimte. Pragtige plaasomgewing. Vriendelike eienaars. Geen selfoonsein.

Shaun G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun G

Relaxing, peaceful.

Absolutely stunning views, great star-gazing. And peace and quiet, no cell phone reception.

Julio S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julio S

Baie mooi huisie in 'n bitter mooi plek.

Die huisie is baie netjies met als in wat mens nodig het. Die huisie is geleë bo in die berg en is omring deur proteas.

Anelia M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelia M

Peaceful getaway from city life.

Lovely cottage, so quiet and peaceful. Really enjoyed the fireplace. Great for stargazing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustige wegbreek van die stadslewe.

Lieflike kothuis, so rustig en stil. Het regtig die kaggel geniet. Uitstekend vir sterrekyk.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

June H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June H

Wonderful

Beautiful, peaceful location. Comfy house with all amenities. Hillarie was extremely helpful and kind. Will definitely return!

Hendrik S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Ongelooflik.

Ek kan Rangers Reserve vir enige iemand aanbeveel wat in die natuur wil gaan rus. Eienaars vriendelik en val oor hul voete om jou welkom te laat voel. Dit is presies wat ons graag wou ervaar.

Violeta V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Violeta V

Closer to the stars.

We stayed at Rangers Reserve for one night only, but had we known how absolutely amazing this place was, we would have booked for a week. Very isolated, the farm is the perfect getaway for nature lovers. The cottage is a little gem, furnished with style and equipped with everything you might need for a short or a long stay. The back garden provides plenty of space for braaiing and at night for just sitting outside and enjoying the most magnificent night sky. The milky way was at full display the whole night (stayed up until early morning hours just to enjoy the unbelievable view), millions of stars covering the entire sky, lots of shooting stars. To put it simply it was an unforgettable night (if you are a stargazer, it's an absolute must!). Special thanks to Hillary, who provide us with fresh farm eggs and wood, and made our stay very comfortable. If we ever get a chance to go back, we'd definitely visit again, but for longer.

Hilda H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda H

Veilig, pragtige area, karaktervol.

Gelukkig het ons 'n 4X4 gehad, en kon na hartelus die berg uitklim, om die asemrowende omgewing en berge te verken. Dis pragtig. Die 2 persoon rondawel, is ruimer as wat ons verwag het met al die nodige om te gebruik. Geen TV of WiFi nie. Ideaal as jy daarvan wil ontsnap en net in die natuur jou verkose geselskap wil geniet.

Cathy V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy V

Die rustigheid vanself - geen kontak met die buitewêreld nie.

Hierdie plekkie bied rus en vrede - en die mooiste uitsigte. Geen TV, geen selfoonopvangs - net stilte. Kan met jou bakkie orals ry - as jy 'n 4x4 het, en lekker staproetes. Sny af en herlaai!

Catherine P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Catherine P

A comfortable stay with lots to do and see.

We had a comfortable long weekend with lots of activities to keep us busy. We did several long walks, enjoyed the beautiful views from all angles of the house, visited the animals and gardens. We had a wheelchair user and we could push him over the roads. The house was accessible to his reduced mobility and the paved outside areas meant we could play some games too. A happy weekend - thank you to our friendly hosts.

Trudie H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Trudie H

Baie rustige paar dae; min om te doen of te sien, so slaap, eet, lees, herhaal.

Baie goed toegeruste eenheid wat kombuisware en so betref. Netjies, ens, maar 'n paar gebreke wat ek persoonlik met die eienaars sal opvolg. Kan aanbeveel vir enkele dae maar nie 5 nagte soos ons bespreek het nie.

Rangers Reserve se terugvoer

You are a delightful couple to have stay. We thank you for some of your helpful hints to the property. We do find that it is the remoteness and quietness that people come to enjoy be it for 1 day or 5 or more. Getting out and walking, enjoying the reserve with their dogs, the extensive bird and animal life that finds its habit in all corners of the reserve are in itself its delight. That we feel can be a never ending enjoyment.

Rangers Reserve
Fouché J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fouché J

Raak weg in die berg en drink vars lug in.

Weg van die gejaagde lewe, ruim en goed toegerus. 'n Plek om batterye te laai en ontspan.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 350, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fe1cc744da6823a068366c9496e1cedf6d5c243176675180020881802e88afe25179593a3b2604c3304b9caab40e5fc2aa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 Farm 350 Touwsrivier 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.297175703114 19.957619340228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang