Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rangers Reserve

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Cheray J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit was lekker koud maar die kaggel het vir seker oortyd gewerk. Lieflik. Rangers Reserve het 'n ongelooflik mooi ligging. Ons kon ook lekker 4x4 tot by die mooiste plek vir sundowners.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rus vir die siel! Ons het ongelooflik lekker gebly! Ideale plek om totaal weg te breek vir 'n naweek. Doodstil natuurskoon. Baie mooi en ongelooflik goed toegeruste kliphuisie op die koppie. Lekker in die Karoo veld, onder die sterre braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Perfect gateway for a nice weekend in nature, with partners, pets, friends and family. We really enjoyed our stay. Owners welcomed us and we felt at home. The view from the cottage and from the top of the mountain is amazing. The property is huge and our 2 dogs could run free and happily. We did some amazing birdwatching, enjoyed nature and the Karoo peaceful feeling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alten W
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Relaxing. We only stayed one night and it was lovely. Peace and quiet not far from Cape Town. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsje K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Stilte en rus vir die siel! Ons het heerlik gebly. Goed ingerig, mooiste sonsondergang. Nader aan die natuur sal jy nie kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helanne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Ongelooflik. Die plek is ongelooflik mooi. Daar was alles wat jy nodig gehad het en meer. Ongelukkig was ons deel van die storms wat die Wes-Kaap hierdie naweek lam gelê het. Maar Hilarie en haar familie was ongelooflik en het ons gehelp om veilig weer terug te kom op die teerpad. Ons sal beslis weer die Rangers Reserve besoek. Meer as 5 sterre. Dankie Hilarie en jou familie wat uit julle pad gegaan het vir ons en ander gaste om seker te maak dat almal veilig en gesond is. Ons sal weer kom xxx.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steph D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pragtige natuurskoon. Baie rustig. Kan rondloop op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Stil, mooi landskap, en lekker kuier. Ons het baie lekker gebly en kon stap om ons koppe skoon te maak. Daar is ook roetes wat gery kan word, beslis hoër voertuie. Alle benodigdhede is daar en verder kan jy net ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Prentjiemooi sielerus. Geen foto's kan werklik die pragtige skoonheid van die omgewing of die allerpragtigste romantiese akkommodasie vasvang nie. Hierdie is iets wat jy self moet ervaar om dit te waardeer. Die vriendelikste gashere denkbaar! Ons kuier beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda H
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jul 2023

Rustig en koud. Die gasgeyser is nie genoeg vir warm water as die son nie skyn nie, wat in ons geval heelnaweek was. Die batterye hou net so lank. Ek sal beslis 'n onderdakbuitebraai of 'n binnebraai aanbeveel vir as dit reën. Die yskassie is bietjie klein vir 'n gesin van 4 vir 'n hele naweek. Ons het heerlik gebly, hierdie is slegs aanbevelings.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hilarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 350, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fe1cc744da6823a068366c9496e1cedf6d5c243176675180020881802e88afe25179593a3b2604c3304b9caab40e5fc2aa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 Farm 350 Touwsrivier 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.297175703114 19.957619340228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang