Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rangers Reserve

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 350, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rangers Reserve bied selfsorgverblyf en is op 'n plaas van 1385 hektaar geleë, sowat 7 km vanaf Touwsrivier. Die plaas bied rustigheid en skilderagtige Karooberg-uitsigte.

Verblyf by Rangers Reserve gebruik sonkrag en bestaan uit 4 selfsorgkothuise wat tussen 2 en 8 persone kan akkommodeer. Dié kothuise bestaan uit aparte slaapkamers met privaat badkamers, 'n kombuis wat die nodige toebehore bevat om maaltye voor te berei en te kook, en 'n leefarea met 'n kaggel of 'n houtkaggel om die kothuis warm en knus te hou op koue dae.

Braaigeriewe is beskikbaar om te gebruik. Gaste kan dit geniet om die stap- en voetslaanroetes en grotte te verken, voëls te kyk, bergfietsry of 'n smeesmesmaakles by die plaas te bespreek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Cheray J
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was lekker koud maar die kaggel het vir seker oortyd gewerk. Lieflik. Rangers Reserve het 'n ongelooflik mooi ligging. Ons kon ook lekker 4x4 tot ...
Sien meer
Jul 2024
Andries M
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die siel! Ons het ongelooflik lekker gebly! Ideale plek om totaal weg te breek vir 'n naweek. Doodstil natuurskoon. Baie mooi en ongelooflik g...
Sien meer
Mei 2024
Simone B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect gateway for a nice weekend in nature, with partners, pets, friends and family. We really enjoyed our stay. Owners welcomed us a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Helanne M
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Die plek is ongelooflik mooi. Daar was alles wat jy nodig gehad het en meer. Ongelukkig was ons deel van die storms wat die Wes-Kaap hier...
Sien meer
Sep 2023
Steph D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige natuurskoon. Baie rustig. Kan rondloop op die plaas.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hilarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Plaas 350, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rangers Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 350, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fe1cc744da6823a068366c9496e1cedf6d5c243176675180020881802e88afe25179593a3b2604c3304b9caab40e5fc2aa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 Farm 350 Touwsrivier 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.297175703114 19.957619340228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang