Rangers Reserve
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 350, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rangers Reserve bied selfsorgverblyf op ’n 1385 hektaar-plaas wat ongeveer 7 km vanaf Touwsrivier skuil. Hierdie plaas bied rustigheid en pragtige uitsigte op die Karooberge.
Die verblyf maak van sonkrag gebruik en daar is 4 selfsorgkothuise met slaapplek vir 2 tot 8 gaste. Die kothuise het aparte slaapkamers met privaat badkamers, ’n kombuis met al die nodige toebehore om etes voor te berei, en ’n sitarea met ’n kaggel of houtbrandstoof om die kothuis warm en knus te hou op koue dae.
Daar is braaigeriewe wat gebruik kan word. Gaste kan die stap- en voetslaanroetes geniet, die grotte verken, voëlkyk, bergfietsry of bespreek om te leer hoe om ’n smee-mes te maak op die plaas.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hilarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Plaas 350, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
- Gaste dink Rangers Reserve het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 350, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang