Ranonkel Overnight Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ranonkelstraat 8, Riamarpark, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Vanaf R740 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ranonkel Gastehuis is in Bronkhorstspruit geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Daar is 3 selfsorg-eenhede wat ten volle toegerus is om jou wegbreek so gerieflik moontlik te maak.
Die kothuis en Eenheid 2 het elkeen 'n koninggrootte-bed. Eenheid 3 het 'n dubbelbed terwyl die Suite 'n koninggrootte-bed sowel as 'n dubbelbed het.
Al die eenhede het 'n badkamer met 'n stort en daar is ook 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond toegerus.
Die dorpie Bronkhorstspruit vorm die punt van ‘n driehoek tussen Rayton en Bapsfontein. Die natuurskoon van dié plaasgemeenskap sowat 50 km oos van Pretoria is op sigself iets om te aanskou. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en daar is 'n elektriese heining.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
ALTA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Ranonkelstraat 8, Riamarpark, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Gaste dink Ranonkel Overnight Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bronkhorstspruit Gauteng
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ranonkelstraat 8, Riamarpark, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang