Ranonkel Overnight Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ranonkelstraat 8, Riamarpark, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Vanaf R740 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ranokel Guesthouse is in Bronkhorstspruit geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Daar is 3 selfsorg-eenhede wat volledig toegerus is vir 'n ontspanne verblyf.
Die Kothuis en Eenheid 2 is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Eenheid 3 het 'n dubbelbed terwyl die suite 'n koninggrootte-bed sowel as 'n dubbelbed het.
Al die eenhede het 'n badkamer met 'n stort en 'n sitarea wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond.
Die dorpie Bronkhorstspruit wat die punt van 'n driehoek met Rayton en Bapsfontein vorm, sowat 50 km oos van Pretoria, is 'n klein boeregemeenskap wat 'n besoek verdien vir die blote skoonheid van die area. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek beskikbaar met elektriese heining.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
ALTA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Ranonkelstraat 8, Riamarpark, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Gaste dink Ranonkel Overnight Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bronkhorstspruit Gauteng
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ranonkelstraat 8, Riamarpark, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang