Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Raphas Eco Homestead

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Het dadelik tuis gevoel. Gelooflik waarde vir geld. Lekker gebly. Rustige atmosfeer. Van die oomblik wat Deborah die hek vir ons oopgemaak het en Leon hom agter ons toe gemaak het, was ons tuis. Leon, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanna N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lekker op die plaas. Soms het mens nodig om stil te raak, hier raak mens stil. Leon en Deborah is sout van die aarde mense. Hulle het uit hul pad gegaan om te help met my kind se kos. En 'n braaier geleen vir ons braai by die dam. En die wafel en roomys die laaste aand, kersie op die koek! Sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lihande K
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Die kamer is baie netjies en die eienaars was so vriendelik en gasvry! Ons het baie lekker gebly by Raphas Eco Homestead. Alles is nog splinternuut en mooi! Hulle is nou eers vir 'n maand oop, maar alles is so netjies. Ons het lekker geslaap, al was dit ongelooflik warm in Bethulie! Daar is vir ons graankos, koffie en beskuit bedien die oggend wat baie lekker was. Leon het voorgestel ons gaan eet by die Ou Kar restaurant en dit was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adcock-straat 13, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cf5663ac341fec6b744da353bbbd01600885a8a5bb97c6d1e1b0a87b5710d374a7896fdd8695282b7fbc3ceac1044f21f2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 13 Adcock Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.4927044 25.9790877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456