Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raptor Retreat Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balule Parsons Nature Reserve 39, KT 155, 40 km vanaf Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R3 950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Raptor Retreat Game Lodge is in Balule Parsons Natuurreservaat, 40 km noord van Hoedspruit, geleë. Hierdie area is vir staproetes, wildkyk, safari's en ikoniese besienswaardighede wat Moholoholo Wildlife Rehabilitation Centre, Hoedspruit Endangered Species Centre en Hippo Jessica insluit, bekend.

Dié lodge bied 2 pragtig gemeubileerde kamers wat elk 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi het. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, muskietnette, toiletware, 'n kluisie en 'n yskassie. Elke eenheid het 'n privaat plonspoel op 'n dek.

Alle etes word twee keer per dag in die eetarea of op die dek met 'n uitsig oor die bosveld en op die omliggende berge bedien.

Geriewe en aktiwiteite op die perseel sluit veilige parkeerplek, massering en skoonheidsterapie, lughawependeldienste op versoek, wildritte, wild- en voëlkyk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Sharmaine
Eaglestone ...

Eiendomme 4

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Balule Parsons Nature Reserve 39, KT 155, 40 km vanaf Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Raptor Retreat Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 3 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balule Parsons Nature Reserve 39, KT 155, 40 km vanaf Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7865decb02e9da9c12a4958b7486bab2fdd50506cab3637cdd615fe5461dc9c8664a9ef64de9f6c57024a10ec3e6c995a0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 39 Balule Parsons Nature Reserve KT 155 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.140489328544 30.918405474864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang