Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raptor Ridge Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 547 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Ronel E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie geduldige en behulpsame gasvrou. Netjies, gemaklik, goed toegerus. Lieflike. Wonderlike verblyf! Pragtige uitsig oor dam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Enjoyed our stay! Nice place to break the journey to Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Very good value for money. Very comfortable, with an attentive hostess. Would go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius B
1 nag
5.0
Mei 2024

Absolute waarde vir geld. Diens is puik en die plek is ver weg van alle stedelikke geraas met mooi uitsig. Die vleis wat beskikbaar is vir braai, is van topgehalte, en die hout is goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Beeldskoon en voedsel vir die siel. Baie lekker. En the host was baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Veilig om bietjie te kon rus. Baie lekker gebly, baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
1 nag
4.8
Okt 2024

Uitstekende waarde vir geld, maar oppas vir die houtdek wat enige oomblik kan breek! Uitstekende waarde vir geld vir die prys. Moet nie 5-ster verwag teen die prys nie - maar die bed is gemaklik en alles is skoon en gerieflik. Soos vorige besoekers al genoem het - die houtdek buite die eenheid is swak by plekke en as dit breek en iemand beseer word, gaan die eienaars dalk 'n probleem hê, want gaste wys dit uit, maar niks word gedoen nie. Vir toekomstige besoekers - wees versigtig op die houtdek! Andersins - baie lekker gebly - sterre in die aand is amazing!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Baie vriendelike ontvangs gehad. Lekker gebly. Oulike oornagplekkie, baie rustig en stil, en die sterre kyk was baie spesiaal.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Great place to stay. Very remote location that has you feeling like camping. Great location and very well designed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Bets Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 547

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethulie-pad, R701, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4YTdlNmRmLWNkMTUtNDUyZS1hYjM3LWQ5YjUzNWY4NmNhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 547 5 1 5 Bethulie Road R701 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.545499536853 25.591120329698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang