Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raptor Ridge Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 577 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Liana M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie aangenaam. Baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas N
1 nag
5.0
Nov 2024

Kon lekker slaap in 'n stil atmosfeer. Voorwaar, soos met vorige oorbly, 'n seën om daar te kon oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlik stil, skoon en netjies. Heerlik gerus. Dit was baie stil en veilig. Skoon en netjies. Ons het baie tuis gevoel, alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Vriendelike gasvrou. Mooi uitsig, baie diere en voëls.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald H
1 nag
4.8
Jan 2025

Baie netjies en gemaklike oorslaapverblyf. Baie netjies en grieflike oorslaapverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Risha D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Pragtige uitsig. Pragtige uitsig oor Gariepdam. Stil en rustig onder ope lug om sterre te aanskou. Effens ongemaklik geslaap sonder lugverkoeler/waaier a.g.v. beperkte elektrisiteit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.8
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leon A
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2025

Lekker gebly, mooi omgewing. Lekker gebly, matte en stort. Vloer vuil. Vervang huidige matte. Slaggat in pad R4500 later.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jan 2025

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Bets Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 577

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethulie-pad, R701, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4YTdlNmRmLWNkMTUtNDUyZS1hYjM3LWQ5YjUzNWY4NmNhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 577 5 1 5 Bethulie Road R701 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.545499536853 25.591120329698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang