Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raptor Rise

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Chantal K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Exactly as advertised. Absolutely loved our stay and can't wait to come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Brilliant, restful,. Beautiful location and great facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
Raptor Rise
Dear Simon, Many thanks for your great feedback! We very much appreciate it and hope to welcome you back soon.

Mariska R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Wonderlike verblyf. Dis ons tweede keer by Raptor Rise en sal definitief weer teruggaan. Die ligging is asemrowend, die Foundry (waar ons gevolg het) was ruim, skoon en goed toegerus. Elkeen op die plaas was vriendelik en behulpsaam. Ons het die staproetes en diere vreeslik geniet. Die plaashonde het ons gereeld besoek en mooi met die kinders gespeel. Ons sal Raptor Rise beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
Raptor Rise
Dear Mariska Many thanks for your great feedback! We very much appreciate it and hope to welcome you back soon.

Anthony J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Great, the fire was lit for us which was a great touch. Wonderful and relaxing and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
Raptor Rise
Dear Anthony Many thanks for your great feedback! We very much appreciate it and hope to welcome you back soon.

Cornelia T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtig tussen die berge! Mooiste reenboog. Heerlik rustig. Eienaar baie behulpsaam en vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
Raptor Rise
Dear Cornelia Many thanks for your great feedback! We very much appreciate it and hope to welcome you back soon.

Ledine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Regte op die plaas gevoel. Baie mooi, regte op die plaas gevoel. Love dit. Sal baie graag weer wil gaan vir langer en die MTB trails dien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Sal weer 100 keer terug wees. Van begin tot einde was alles goed. Die Barn eenheid is ongelooflik toegerus en alles was so skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
Raptor Rise
Thank you very much for your feedback! The team is looking forward to welcoming you back another day.

Peter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik, gerieflik, skoon met alles wat jy benodig, sal beslis weer daar bly! Heerlike verblyf, sal aanbeveel vir enige persoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
Raptor Rise
Thank you very much for your feedback! The team is looking forward to welcoming you back another day.

Ane B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Heerlike oornagverblyf in 'n rustige omgewing. Ons gesin het een nag oorgebly by Raptor Rise, op pad van die Kaap na Gauteng. Die plaas is asemrowend mooi en die geriewe was alles wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik geswem, baie lekker geslaap, en ons besoek aan Tulbagh se dorpie ongelooflik baie geniet. Dit is uit en uit die moeite werd om hier te stop en die rustigheid en skoonheid van die area in te drink!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
Raptor Rise
Thank you very much for your feedback! The team is looking forward to welcoming you back another day.

Giselle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantastiese verblyf met alles wat noodsaaklik is en meer. Heerlike verblyf, goeie gehalte linne, kussings en baie gemaklike bed. Rustige atmosfeer met 'n asemrowende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
Raptor Rise
Thank you very much for your feedback! The team is looking forward to welcoming you back another day.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 214
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 214
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweejongezellenweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5NzI1Y2RmLThkMWEtNDM5Zi1hNjQ1LTA5NjlkODVhOTY0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 214 per nag, vir 2 mense 151 5 1 5 Tweejongezellen Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.250047288973 19.098722934723

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang