Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raptors Lodge Accommodation

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Jennifer S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Netjies. Baie netjies en die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tildé
Raptors Lodge Accommodation
Baie dankie vir die terugvoering. Ek is baie bly julle het julle verblyf geniet.

Jennifer S
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Waarde vir geld. Baie rustig, netjies en waarde vir my geld gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Baie netjiese en gerieflike akkommodasie in 'n natuur atmosfeer in 'n dorp. Rustige, ontspanne en gerieflike natuur-atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nobuhle N
Kort verblyf
4.2
Jun 2023

I visited Hoedspruit with my daughter for the first time. On our arrival at Raptors Lodge we were welcomed by friendly staff who took us to our room and ensured that we settled peacefully. Our stay at Raptors Lodge was amazing. Staff was very friendly as we didn't know the place they made sure that transport was arranged for our local movements. At Raptors Lodge you get what you see in pictures and even more, they had more than enough refreshments kept in our room. I would definitely go back on my next holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nomthandazo N
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Apr 2024

Relaxing. Would love to come back. Awesome. The privacy is good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Adriaan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Clean, comfortable, great location, safe. Loved it there. This is our second time at Raptor's Lodge. Once again it does not disappoint. This is a lovely stay, and you get exactly what is advertised in the pictures. Especially loved the outside shower!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tildé
Raptors Lodge Accommodation
Hi Adriaan, Thank you so much for taking the time to write a review. I am so glad that you guys enjoyed your stay with us. The outside showers are definitely a favourite among our guests. Hope to see you again soon for the 3rd time. Regards, Jolene

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Baie skoon en netjies met groot ruimteg. Baie mooi plek, naby alles, beste buite stort ervaring, sal hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wade Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Rustig en mooi. Baie mooi en private. Die kamer is stunning en voel of ek in 5-ster-lodge is.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tildé
Raptors Lodge Accommodation
Hi Wade, baie dankie vir die mooi review. Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Ek sien dat jy ons Customer Service net 'n 3 gescore het, as daar enige voorstelle is of probleme is wat jy bevind het met ons diens, asseblief stuur ons 'n e-pos. Groete, Jolene

Daniël G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2022

Dis 'n mooi plek, maar te veel klein dinge het gepla. Ongelukkig was die kamer/stoep nie behoorlik skoongemaak vooraf nie. Hulle het die volgende dag onmiddellik dit reggestel. Die braaier se guides was stukkend, so hy haak vas en is moeilik om mee te werk en dit was nie herstel deur ons hele besoek nie. Die braairooster is vuil toe ons daar aangekom het. Daar was geen borsel om hom self skoon te maak nie, en selfs na die oggend wat hulle die as kom verwyder het is die rooster nogsteeds erg vuil gewees. Hulle het dit reggestel die volgende dag. Die kombuislig, sitkamerlig en bedlampie het hulle herstel op dag twee. Vir seker iets wat enige tyd kon sukkel, maar alles in ag geneem, wel lastig. Verskeie eetgerei was vuil in die kaste, maar is op dag twee deeglik gewas. Daar was geen skêr in kombuis nie, dis glo omdat dit altyd gesteel word. Hulle het ons voorsien met een deur die loop van ons verblyf. Asblik binne huis het nie deksel gehad nie, maar op dag twee het hulle darem 'n splinternuwe, groot asblik voorsien. Die deur na braai-area was gesluit met geen sleutel nie, en aanvanklik is ons vertel daardie deur word nooit gebruik nie omdat die gaste die sleutels weggooi. Die huis het 4 ander deure wat met 'n sleutel werk, en ek moes eers weer daarvoor vra na ons in die reën tussen die huis en braaier moes beweeg. Die braai se dak het water gelek, so terwyl dit reën loop die water aan voorkant van braaier af en moet ons tussen strale deur die vleis hanteer. Ek het nie verwag dis iets wat hulle vooraf kon weet nie en was verbaas hulle kon dit die volgende dag herstel. 'n Ander daklek het ontstaan een oggend wat my in die bed natgemaak het. Weereens verstaan ek dit is nie moontlik om so iets vooraf te kon sien nie. Onderhoud was wel op die dakke sigbaar gedoen maar ongelukkig het dit maar probleme gehad. Die daklek was dadelik die volgende oggend herstel. Die internet was van uiterste belang vir my werk, en het op die laaste aand ophou werk. Onderhoud kan gedoen word op kaste en deure, vernis is maar al met tyd afgevat en kom vuil voor. Ongelukkig nie die prys per persoon per nag werd gewees nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tildé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 104

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protrach Anti-Poaching Unit, Safari-verbinding 16, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3MWYyNzIxLTNmNmQtNDc3Ni04ODI0LWY4MzVjYjEzM2FlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 Protrach Anti-Poaching Unit 16 Safari Junction 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.359271345848 30.944437695194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang