Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ras Vill

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers Way 62, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ras Vill is 'n selfsorgwoonstel in Glencairn, 'n voorstad van Kaapstad, sowat 4 kilometer noord van Simonstad, aan die oewer van Valsbaai, geleë.

Hierdie 3 slaapkamer eenheid bied slaapplek aan 6 mense. Daar is 2 enkelbeddens in elke slaapkamer wat elk op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke slaapkamer beskik ook oor 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en mikrogolf. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir jou gerief. Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 6 mense en lei na 'n sitarea wat toegerus is met gemaklike sitplek en 'n TV. Wi-Fi is beskikbaar

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 12 resensies vir Ras Vill
Netheid
3.8/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Johnny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • De Villiers Way 62, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ras Vill het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers Way 62, Glencairn, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmYWRhMmYxLTY3MzctNDhiOC1iZGJhLTg2NWI4ZWUyOWU4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 12 5 1 4 62 De Villiers Way Glencairn 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.15641 18.41722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang