Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rassies

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Rassies
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hennico V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennico V

Warm, loving feeling, welcoming and very safe and private area.

Stel beslis voor vir enige iemand, veilig, warm en geliefde plek. Hout word vir jou gepak, vars eiers van hulle ontvang, en hulle hou jou heletyd op hoogte van wat wanneer waar gebeur in die area, vir veiligheid en dinge om te doen in en om die dorp. DStv, WiFi, warm water, voel soos jou eie tuis. Dankie vir die gasvryheid.

Mariechen V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariechen V

Luuks gelewe tydens Tankwa Trail naweek.

Ons het heerlik gebly by Rassies. Ons was daar vir die Tankwa Trail Stage Race wat net 20 minute se ry van Rassies was. Dit was lekker om altyd warm water en elektrisiteit te hê te midde van loadshedding. Lekker braaiplek en gevoel van spasie. Ons kon baie lekker ontspan. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Taryn M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn M

Comfort, spoil, spacious.

Home away from away with a touch of spoil and luxury with fresh eggs and fruit on arrival. Feels like you're staying in a brand new home as it all looks so new and clean. Comfortable beds.

Rassies se terugvoer

Thank you Taryn.

Rassies
Lynne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne S

Een van die beste ervaringe, puik diens.

Puik diens en mooiste plekkie. Geskik vir familie, vriendelikste gasheer en gasvrou. Beveel dit vir enige een aan. Ons gaan definitief gou weer.

Rassies se terugvoer

Thank you, Lynne, so kind.

It was only our pleasure hosting you and your family.

Rassies
Sunet L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet L

Fantasties lekker en uitstekende waarde vir geld. Perfek vir ons as gesin.

Dit was vir seker een van die beste plekke waar ons al ooit gebly het. Alles was perfek en luuks ingerig. Skoon en netjies. Ons het selfs ons planne om te gaan uiteet gekanselleer omdat die braaiplek heerlik privaat en lekker ingerig was en die hout was reeds gepak.

Brenda D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda D

It was really home away from home!

We enjoyed a very comfortable and cosy stay in light of the fact that it was so cold. The establishment offers a sleek and uncluttered style and so much more than one would expect.

Ayshia D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayshia D

Peaceful. Our hosts Eileen and Hannes were awesome.

It was peaceful, just what we needed out of the city.

Rassies se terugvoer

Thank you for the kind words, Ayshia. I would love to host you again.

Rassies
Jana V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V

Salig, heerlik, wonderlik.

Ons het baie lekker gebly by Rassies! Die eenheid is goed ingerig en ons het niks gekort nie. Ons is selfs bederf met 'n verrassing in die yskas. Baie dankie, Morne en gesin!

Rassies se terugvoer

Baie dankie Jana en gesin. Kom kuier gerus weer in die Kaap.

Rassie groete

Rassies
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugostraat 5, Prince Alfred Hamlet, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d3fbd4f165cfa73c8f4e1a687cba9cd9549385bc8c87dffbf797070e3bf10f6a4b126570a2d05db7eeff0e0993b9ca4516a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 5 Hugo Street Prince Alfred Hamlet 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.287576409765 19.330312603041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang