Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rassies

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugostraat 5, Prince Alfred Hamlet, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rassies is 'n gerieflike selfsorg-vakansiehuis met sy eie ingang aan die voet van die Skurweberge in Prince Alfred Hamlet. Hierdie bekoorlike verblyf is op pad na die Sederberge en die Koue Bokkeveld.

Rassies bied slaappplek aan 4 volwassenes en 'n kind. Dit beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkel-uittrekbed vir 'n kind. Alle linne en handdoeke word voorsien. Gaste deel die gastetoilet en 'n badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na die eetarea buite en braaigeriewe. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Hennico V
Gesin met klein kinders
5.0
Warm, loving feeling, welcoming and very safe and private area. Stel beslis voor vir enige iemand, veilig, warm en geliefde plek. Hout word vir jou ge...
Sien meer
Mei 2024
Mariechen V
Saam met vriende
5.0
Luuks gelewe tydens Tankwa Trail naweek. Ons het heerlik gebly by Rassies. Ons was daar vir die Tankwa Trail Stage Race wat net 20 minute se ry van Ra...
Sien meer
Apr 2024
Taryn M
Gesin met tieners
5.0
Comfort, spoil, spacious. Home away from away with a touch of spoil and luxury with fresh eggs and fruit on arrival. Feels like you're ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Lynne S
Gesin met klein kinders
5.0
Een van die beste ervaringe, puik diens. Puik diens en mooiste plekkie. Geskik vir familie, vriendelikste gasheer en gasvrou. Beveel dit vir enige een...
Sien meer
Mrt 2024
Jana V
Gesin met klein kinders
5.0
Salig, heerlik, wonderlik. Ons het baie lekker gebly by Rassies! Die eenheid is goed ingerig en ons het niks gekort nie. Ons is selfs bederf met 'n ve...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hugostraat 5, Prince Alfred Hamlet, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rassies het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugostraat 5, Prince Alfred Hamlet, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d3fbd4f165cfa73c8f4e1a687cba9cd9549385bc8c87dffbf797070e3bf10f6a4b126570a2d05db7eeff0e0993b9ca4516a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 5 Hugo Street Prince Alfred Hamlet 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.287576409765 19.330312603041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang