Raston Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 125
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Henning Johannes V - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Raston Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Henning Johannes Van Eeden.
Dit was baie lekker om julle te akkomodeer.
Resensies soos die motiveer ons om standaarde te handhaaf en deurentyd ook te verbeter.
Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Cora
Tina B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie oulike plekkie net baie spasie.
Raston Guest House se terugvoer
Hi Tina
Baie dankie vir jou resensie. Dit beteken baie vir ons.
Jammer vir die laat antwoord.
Dit was net 'n plesier om julle te huisves.
Ons is nou amper 'n maand aan stuur van sake en is daagliks besig met veranderinge en opgraderings.
Hoop om julle weer te sien
Groete
Coralize
Philip D - Des 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Deon P - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker.
Raston Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Deon. Dit was lekker om julle te huisves. Hoop om julle weer te ontvang in die toekoms. Groete, Raston
Ivan B - Mei 2024
Algehele gradering
It was nice.
Raston Guest House se terugvoer
Hi Ivan
Baie dankie vir jou resensie
Dit is egter vir my baie moeilik om te verstaan -
1. Netheid.
Dit is ons hoogste prioriteit om hoogste standaarde toe te pas m.b.t. netheid en higiene.
Dit sal gaaf wees as jy ons kan verwys na die area van onnetheid.
2. Diens
Dit is vir ons 'n bron van kommer. Ons is 24 uur beskikbaar op die perseel en geen versoeke is te veel nie.
3. WiFi en Sport
WiFi word verskaf deur Herotel. Die wagwoord om in te teken word vertoon in die kamer. Sport is beskikbaar op TV.
Vriendelike Groete
Raston
John D - Jan 2024
Algehele gradering
The end of an era!
Raston Guest House se terugvoer
Hi John
Thank you for your review. I can only apologise for your experience. The 'New Owners', myself and my team, took over management on 15 January 2024 and your experience, unfortunately, was beyond our control. We can assure you that this is the beginning of a new era for Raston Guest House. We are not new in the hospitality industry and always strive to maintain high standards and attention to detail. Thank you for giving us the opportunity to respond to your query.
Regards,
[Removed Personal Information] 26 January 2024
Ilse M - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Johan K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, gasvrou en eggenote en hulle seun is dierbare mense en het gevoel soos familie.
Jandri S - Des 2023
Algehele gradering
Vir seker wees.
Hester K - Mrt 2023
Algehele gradering
Die plek was netjies.
Japie C - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Desiré C - Feb 2023
Algehele gradering
Rooms were clean, but courtyard in front of our rooms was needing some attention.
Christoph H - Jan 2023
Algehele gradering
Just what is necessary.
Mareina J - Jan 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Astrid B - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was onaangenaam en baie teleurstellend.
Cj V - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese ligging met 'n kort wandel na die strand en hoof dorpsaktiwiteite.
Lorraine B - Apr 2022
Algehele gradering
Was fantasties.
Jerome F - Des 2022
Algehele gradering
Lekker gebly mense vriendelik en kamer was gepas en gerieflik vir doel.
Franco K - Apr 2022
Algehele gradering
Simply amazing.
Wilma R - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker.
Liesl S - Des 2022
Algehele gradering
Vir 2 nagte oorgeslaap, was skoon en in orde.
Francois S - Jul 2022
Algehele gradering
Goed.
Evelyn T - Jan 2022
Algehele gradering
Eenheid kan doen met 'n goeie skoonmaak.
James A - Apr 2022
Algehele gradering
Raaserig oor die ander gaste wat van vroegoggend tot laat-aand gedrink en raas het.
Lees meerAmanda B - Jan 2022
Algehele gradering
Groot teleurstelling.
Lees meerJakobus P - Jan 2022
Algehele gradering
Kort.
Koos O - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier in Lambertsbaai 21 jaar later.
Louw R - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker rustig
Wesley S - Apr 2021
Algehele gradering
Had a wonderful stay and the host was extremely friendly and helpful.
Adri L - Jan 2021
Algehele gradering
Hartlik ontvang.
Astrid L - Nov 2021
Algehele gradering
I visited the place a few years ago, but this time the place was not up to standard.
Irmie M - Sep 2021
Algehele gradering
Die plek kort baie aandag met opknapping.
Mario O - Apr 2021
Algehele gradering
Akkommodasie en webprentjies nie altyd dieselfde nie.
Magdaleen S - Apr 2021
Algehele gradering
Die vuilste gastehuis wat ek nog ooit by was.
Mariet D - Nov 2021
Algehele gradering
Uiters teleurstellend.
Lorraine F - Sep 2020
Algehele gradering
Ons was goed ontvang. Baie tuis gevoel.
Matthys De Villiers G - Des 2020
Algehele gradering
It was fantastic to experience the town and had an excellent time at Raston. The staff is fantastic and very friendly.
Melanie S - Des 2020
Algehele gradering
Ella is the most gracious host.
Lynne M - Sep 2020
Algehele gradering
Baie sentraal geleë en gasvrou het haar bes gedoen.
Heinrich C - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker plek. Met alles wat mens nodig het.
Marinda T - Aug 2020
Algehele gradering
Kamers was nie vars en skoon nie.
Jan & Trechia A - Des 2020
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Herman F - Sep 2020
Algehele gradering
Ongemaklik.
Stan D - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese vakansiebestemming!
Rob H - Sep 2019
Algehele gradering
I really enjoyed my stay, good value for money and everything I needed was provided for. Well done!
Nelia E - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Alison H - Jan 2019
Algehele gradering
I enjoyed my stay.
Rian J - Okt 2019
Algehele gradering
Ons was 10 vriende en het elkeen 'n kamer gehad, 5 dubbelkamers, baie netjies en vriendelike ontvangs.
Hannes V - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Arno M - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en veilig.
Mike O - Aug 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Sonja G - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflik gebly.
Leon E - Nov 2019
Algehele gradering
Baie gemiddelde verblyf.
Aalwyn V - Jan 2019
Algehele gradering
Billik geprys.
Madelein H - Jan 2019
Algehele gradering
Vakansieverblyf.
Even B - Nov 2018
Algehele gradering
Aangenaam!
Cheryl S - Okt 2018
Algehele gradering
Lovely stay.
Deborah P - Okt 2018
Algehele gradering
Ouwêreldse sjarme en neem jou terug in tyd met egte hout plankvloere (wat kraak!) en pragtige houtmeubels, asook warm gasvryheid!
Elmine B - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik en gemaklik.
Raston Guest House se terugvoer
Goeie dag Elmine,
Baie dankie vir terugvoering ons waardeer dit opreg. Sien uit daarna om jul hele gesin weer te kan akkommodeer.
Mooi jaar vir jul vorentoe.
Vriendelike Groete,
Noeline
Hannes B - Jul 2018
Algehele gradering
Vriendelik, hulpsaam en uiters gewillig om verblyf gemaklik te maak.
Raston Guest House se terugvoer
Goeie dag Hannes
Baie dankie vir terugvoering. Dit was 'n plesier om jul te kon huisves. Ek hoop om jul gou weer te sien.
Mag jul 'n mooi jaar verder hê.
Vriendelike groete
Noeline
Melonie D - Mei 2018
Algehele gradering
'n Huis van jou huis.
Raston Guest House se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n voorreg om jul te kon akkommodeer. Ons hoop ons sien jul weer binnekort.
Mag jul 'n voorspoedige jaar vorentoe hê.
Vriendelike groete
Noeline
Hugo T - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties! Ons het 'n ekstra nag gebly!
Raston Guest House se terugvoer
Goeiedag Hugo,
Baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit opreg. Dit was heerlik om jul te kon akkommodeer. Jul welkom om ons weer te besoek sien uit daarna.
Voorspoedige jaar wat voorle.
Vriendelike Groete
Noeline
Cheryl S - Feb 2018
Algehele gradering
Beautiful accommodation. A must stay when in Lambertsbay
Raston Guest House se terugvoer
Hi Cheryl
Thanks for the review we appreciate it. It was a pleasure to accommodate you. Hope we see you soon.
Kind Regards
Noeline
Lydia N - Okt 2018
Algehele gradering
'n Goeie keuse vir verblyf op Lambertsbaai.
Astrid B - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflike plek.
Althea M - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik, mooi en netjies!
Raston Guest House se terugvoer
Goeiedag Althea,
Baie dankie vir jou terugvoer, dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Julle moet 'n mooi jaar vorentoe hê en ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Noeline
Anna V - Des 2018
Algehele gradering
Goed vir n oornag vir ons.
Chris C - Des 2018
Algehele gradering
Nice and quite. Facilities needs a bit updating.
Alta A - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame diens.
Lisa V - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Raston Guest House se terugvoer
Goeiedag Lisa,
Dankie vir terugvoering, ons waardeer dit opreg. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Hoop ons sien jul gou weer en mag die jaar vir jul baie voorspoedig wees.
Vriendelike groete,
Noeline
Vanda P - Sep 2018
Algehele gradering
Disappointing experience.
Lees meerRaston Guest House se terugvoer
Good day Vanda,
Hope you are well. Thanks for your review. I was on leave when you stay at Raston Guesthouse. I just want to apologize for the bad behaviour of the guest who stays next to you. I was not aware of that till I read your review.
Hope your stay will be more pleasant next time.
Have a nice day.
Kind Regards,
Noeline
Manager
Melandri O - Des 2018
Algehele gradering
So bietjie teleurstellend.
Raston Guest House se terugvoer
Hi Melandri,
Ek is baie jammer as ek julle nie gegroet het nie, en ek is ook baie jammer dat ek nie hier was toe julle ingekom het nie.
Ek sal sien dat die eienaars werk maak van n hek buite.
Vriendelike Groete,
Geraldine
Willie V - Okt 2018
Algehele gradering
Die woning verg onderhoud en algehele vernuwing.
Lees meerEugenie-lien L - Des 2017
Algehele gradering
Baie skoon en netjies!
Raston Guest House se terugvoer
Hi Eugenie,
Baie dankie vir terugvoering. Dit was n voorreg om jul te kon akkommodeer. Hoop om jul gou weer te sien.
Geseende Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar vir jul.
Vriendelike Groete
Noeline
Ronel C - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry.
Raston Guest House se terugvoer
Goeie dag Ronel
Baie dankie vir terugvoering. Dit was 'n plesier om jou familie te kon akkommodeer. Ons hoop om jul gou weer te sien. Mag jul 'n voorspoedige jaar hê wat voorlê.
Vriendelike groete
Noeline
Cross B - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Raston Guest House se terugvoer
Goeiedag,
Baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit baie. Dit was n groot plesier om jul te kon akkommodeer. Jul moet 'n geseënde jaar vorentoe hê. Sien uit na jul volgende besoek.
Mooi dag verder.
Vriendelike Groete
Noeline
Karmi S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjiese kamer.
Raston Guest House se terugvoer
Goeiedag Karmi,
Baie dankie vir terugvoering. Dit was 'n voorreg om jou te kon akkommodeer. Jy is welkom om ons weer te besoek.
Mooi jaaar verder vir jou en jou gesin.
Vriendelike groete,
Noeline
Tahlia B - Mei 2017
Algehele gradering
Sonlig, warm, lekker geleë!
Raston Guest House se terugvoer
Hi Tahlia
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit en dit was 'n plesier om julle en die katte kinders te akkommodeer. Jul is welkom om ons weer te besoek. Mooi jaar vir jul verder.
Vriendelike groete
Noeline
Mariette M - Aug 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf en vriendelike personeel.
Raston Guest House se terugvoer
Goeie dag Mariette
Dankie vir die terugvoering. Dit was n voorreg om jul te kon akkommodeer. Jul welkom om ons weer te besoek indien jul weer na die Weskus kom.
Vriendelike Groete
Noeline
Roenel K - Okt 2017
Algehele gradering
Gemaklik en kus.
Raston Guest House se terugvoer
Goeiedag,
Baie dankie vir terugvoering dit word waardeer. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ek hoop om jul gou weer te sien. 'n Mooi jaar vir jul verder.
Vriendelike Groete
Noeline
Jaatje P - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly!
Raston Guest House se terugvoer
Goeie more Jaatje
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg en dit was aangenaam om jul te kon akkommodeer. Wat die waaiers betref, sal ek dit onder die aandag van die eienaars bring. Jul moet 'n mooi jaar verder hê en ons sal dit geniet om jul weer te kan akkommodeer.
Vriendelike groete
Noeline
Marinda G - Mrt 2017
Algehele gradering
Aangenaam, dankie.
Raston Guest House se terugvoer
Goeie dag Marinda
Baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit opreg. Dit was vir ons aangenaam om jul te kon akkommodeer. Jul welkom om ons weer te besoek. 'n Mooi jaar vir jul vorentoe.
Vriendelike Groete
Noeline
Su-ann V - Jan 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Raston Guest House se terugvoer
Goeie dag Su-ann
Baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit opreg. Dit was 'n voorreg om hul te kon akkommodeer. Mag dit 'n voorspoedige jaar vir jul wees.
Vriendelike Groete
Noeline
Mara D - Jan 2017
Algehele gradering
Netjiese Weskus-verblyf met vriendelike diens.
Raston Guest House se terugvoer
Goeie more Mara
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was aangenaam om jul te ontmoet en te akkommodeer. Mag jul jaar vorentoe baie voorspoedig wees. Ons sien uit daarna om jul weer te huisves.
Vriendelike groete
Noeline
Thelma O - Sep 2017
Algehele gradering
Accommodation very welcoming and spacious.
Raston Guest House se terugvoer
Good day Thelma
Thank you for your review. It was a pleasure to have you stay. Looking forward to accommodating you again.
Kind Regards
Noeline
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Ronél S - Jan 2017
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Raston Guest House se terugvoer
Goeie Dag Ronel
Baie dankie vir die terugvoering. Glo dit gaan goed met jul. Dit was n voorreg om jul te kon akkommodeer. Hoop ons sien jul weer binnekort. N Voorspoedige Nuwejaar vir jul.
Vriendelike Groete
Noeline
Dr Henning V - Aug 2015
Algehele gradering
Voldoende.
Raston Guest House se terugvoer
Goeie middag Henning,
Baie dankie vir terugvoering. Ek waardeer dit opreg en hoop om jul gou weer te kan huisves.
Vriendelike Groete,
Noeline
Dona H - Sep 2015
Algehele gradering
Clean and comfy accommodation.
Raston Guest House se terugvoer
Hi Dona
Many thanks we appreciate your comment. It was nice to have you at our Guest House. Hope we see you soon.
Kind Regards
Noeline
Fini S - Aug 2015
Algehele gradering
Goeie ervaring.
Raston Guest House se terugvoer
Goeie dag Fini,
Baie dankie vir die terugvoering waardeer dit baie. Hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike Groete,
Noeline
George J - Jun 2015
Algehele gradering
Verblyf en bediening was uitstaande.
Annalie K - Mei 2015
Algehele gradering
Ons het oorgeslaap om 'n begrafnisdiens by te woon en is met volle empatie behandel.
Raston Guest House se terugvoer
Hi Annalie,
Baie dankie vir die terugvoering waardeer dit. Sien uit daarna om jul weer te kan huisves in beter omstandighede.
Vriendelike Groete,
Noeline
Annamarie W - Apr 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik - baie mooi en netjies.
Raston Guest House se terugvoer
Hi Annamarie,
Baie dankie vir die terugvoering waardeer dit baie. Hoop ons ien jul gou weer.
Vriendelike groete,
Noeline
Rianne M - Feb 2015
Algehele gradering
Baie gasvry, baie moeite gedoen. Dankie!
Raston Guest House se terugvoer
Hi Rianne,
Baie dankie vir terugvoering waardeer dit baie. Hoop om jul gou weer te kan huisves.
Vriendelike Groete,
Noeline
Estie G - Aug 2015
Algehele gradering
Enjoyable stay, excellent service and everything clean and of high quality.
Raston Guest House se terugvoer
Hi Estie,
Baie dankie vir die terugvoering waardeer dit . Hoop om jul gou weer te kan huisves.
Vriendelike Groete,
Noeline
Dianna S - Aug 2015
Algehele gradering
Enjoyed it very much, just a pity that we weren't there for long enough to enjoy everything in the area.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het dit baie geniet dis net jammer ons was nie lank genoeg daar om alles te geniet wat die omgewing bied nie.
Ons het vroeg daar aangekom en moes wag vir iemand om die huis vir ons oop te sluit. Maar dit was die slegste deel - na dit was dit 'n fees. Lieflike kamer, veilige parkeerplek, pragtige badkamer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Raston Guest House se terugvoer
Good day Patrick
Thanks for the review. It was a pleasure to accommoate you in our Guest House. We are glad that you enjoy your stay with us. Hope to see you soon.
KInd regards
Noeline
Martin S - Jan 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly!
Raston Guest House se terugvoer
Hi Martin,
Baie dankie vir terugvoering waardeer dit. Ons is bly jul het die verblyf geniet jul welkom om ons weer te besoek.
Vriendelike Groete,
Noeline
Tanya P - Okt 2015
Algehele gradering
Lekker oornagplekkie!
Raston Guest House se terugvoer
Goeie dag Tanya
Baie dankie vir die terugvoering. Waardeer dat jul by ons gebly het jul welkom om ons weer te besoek.
Vriendelike Groete
Noeline
Duggie K - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker, behalwe bietjie ver van die see af.
Raston Guest House se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering. Het dit geniet om julle hier te kan huisves. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike Groete,
Noeline
Ben K - Aug 2015
Algehele gradering
Baie aangename verblyf. Goeie akkommodasie en geriewe.
Raston Guest House se terugvoer
Goeie dag Ben,
Baie dankie vir die terugvoering waardeer dit baie. Het dit geniet om jul hier te kan huisves. Hoop ons sien jul gou weer.
Vriendelike Groete,
Noeline en Personeel.
Laura H - Sep 2015
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie maar ontvangs nie goed nie.
Raston Guest House se terugvoer
Goeie Dag Laura,
Graag wil ek om verskoning vra as ek dalk verbaas gelyk het oor die ontbyt. Gewoonlik voorsien ons nie ontbyt aan gaste wat in die selfsorg-eenhede bly. Wat die tuin en swembad betref, sal ons aandag daaraan gee. Baie dankie dat jy weer van ons gebruik gemaak het, ons waardeer dit.
Vriendelike Groete,
Noeline
Hermanus P - Des 2016
Algehele gradering
Die pragtigste plek in die pragtigste dorpie.
Raston Guest House se terugvoer
Goeie dag Hermanus
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was vir ons n voorreg om jul te kon akkommodeer. Jul welkom om ons weer te besoek indien jul weer een of ander tyd na die Weskus kom. Dit altyd aangenaam om gaste soos jul te akkommodeer. Hoop ons sien jul gou weer.
Vriendelike groete
Noeline
Mariana E - Des 2016
Algehele gradering
Dit is 'n huislike omgewing.
Raston Guest House se terugvoer
Goeie dag Mariana
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was n plesier om jul te kon huisves. Dankie ook vir jul vriendelikheid en geselsies.
Mag jul n Geseende Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar he.
Vriendelike Groete
Noeline
Cornelis V - Aug 2016
Algehele gradering
Rustig, netjies en gerieflik.
Raston Guest House se terugvoer
Goeie dag Neels,
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was aangenaam om jul te kon akkommodeer. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike Groete,
Noeline
Neil C - Jul 2016
Algehele gradering
Heeltemal op standaard.
Raston Guest House se terugvoer
Goeie dag Neil
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was n plesier om jul te kon akkommodeer. Jul welkom om ons weer te besoek indien jul weer in ons dorpie kom.
Vriendelike Groete
Noeline
Bernice R - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker. Sal weer daar gaan bly.
Raston Guest House se terugvoer
Goeie dag Bernice
Baie dankie vir terugvoering ons waardeer dit opreg. Was n plesier om jul te kon akkommodeer. Jul welkom om ons weer te besoek.
Vriendelike Groete
Noeline
Henry D - Feb 2016
Algehele gradering
Pragtig en sentraal.
Raston Guest House se terugvoer
Hallo Kervel
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg en sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike Groete
Noeline
Lyon V - Feb 2016
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en veilig verblyf.
Raston Guest House se terugvoer
Goeie dag Lyon
Baie dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer. Sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike Groete
Noeline
Marinda G - Jan 2016
Algehele gradering
Pragtig, skoon en lieflik.
Raston Guest House se terugvoer
Hi Marinda
Baie dankie vir terugvoering. Dit laat ons goed voel dat jul die verblyf geniet het en dat jul veilig by jul bestemming is. Jul welkom om ons weer te besoek altyd aangenaam om sulke oulike gaste te akkommodeer.
Vriendelike groete
Noeline
Elmarie B - Okt 2016
Algehele gradering
Die diens, kos en fasiliteite was uitstekend!
Raston Guest House se terugvoer
Goeie dag Elmarie
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was n voorreg om jul te kon akkommodeer. Jul welkom om ons weer te besoek indien jul weer na die Weskus kom. Mag jul jaar verder baie voorspoedig wees.
Vriendelike Groete
Noeline
Ayesha J - Feb 2016
Algehele gradering
Clean and awesome with a relaxing atmosphere.
Lees meerRaston Guest House se terugvoer
Good day Ayesha
Thanks so much for your review we appreciate that. It was a pleasure to accommodate you and looking forward to your next visit.
Kind regards
Noeline
Nina S - Jan 2016
Algehele gradering
Baie skoon and netjies.
Raston Guest House se terugvoer
Goeie dag Nina
Baie dankie vir die terugvoering waardeer dit opreg. Hoop om jul weer te kan huisves.
Vriendelike Groete
Noeline
Piet T - Nov 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf teen 'n bekostigbare prys.
Lees meerRaston Guest House se terugvoer
Goeie dag Piet,
Baie dankie vir die terugvoering, ek waardeer dit opreg. Dit was 'n voorreg om jul te kon akkommodeer. Ek hoop ons sien jul gou weer.
Geseënde Kersfees en 'n baie voorspoedige nuwe jaar vir jul almal.
Vriendelike Groete,
Noeline
Gerna W - Aug 2016
Algehele gradering
Onvergeetlike ervaring, gasvryheid was tops.
Raston Guest House se terugvoer
Goeie dag Gerna,
Baie dankie vir die terugvoering. Dit doen ons goed as gaste dit geniet het om by ons te bly. Dit was aangenaam om jul te kon akkommodeer. Hoop ons sien jul gou weer.
Vriendelike Groete,
Noeline
Pieter C - Mrt 2016
Algehele gradering
Massiewe huis!
Raston Guest House se terugvoer
Goeie dag Pieter
Dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit baie. Bring gerus vriende indien jul ons weer kom besoek.
Vriendelike Groete
Noeline
Adri M - Aug 2016
Algehele gradering
Bekostigbare oornagakkomodasie met goeie diens van Noeline.
Raston Guest House se terugvoer
Hi Adri
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n plesier om jul te kon akkommodeer en n voorreg om te weet daar is gaste wat omgee. Hoop ons sien jul gou weer.
Vriendelike Groete
Noeline
Margreet Van Groningen T - Jan 2016
Algehele gradering
Leuk voor een nacht.
Raston Guest House se terugvoer
Good day Margreet,
Thanks for your feedback. We highly appreciate it. You welcome to visit us again.
Kind regards
Noeline
Jaco D - Des 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en akkommoderend!
Raston Guest House se terugvoer
Goeie dag Jaco,
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was n voorreg om jul te kon akkommodeer. N baie Voorspoedige Nuwejaar vir jul.
Jul welkom om ons weer te besoek.
Vriendelike Groete,
Noeline
Michael R - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Raston Guest House se terugvoer
Hallo Michael
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly dat jul die verblyf hier geniet het. Jul welkom om weer te kom uitspan na n harde jaar se werk.
Bly jul veilig by jul bestemming. Sien uit na jul volgende kuiertjie.
Vriendelike Groete
Noeline
Ane V - Jul 2016
Algehele gradering
Lekker, maar bietjie te duur.
Lees meerRaston Guest House se terugvoer
Goeie dag Ane
Dankie vir die terugvoering. Ek het dit geniet om jul te kon akkommodeer. Jammer vir die ongerief. Ons het die ligte nagegaan maar kon nie vind dat een van die ligte geblaas was nie. Wat die sleutels betref is dit vir ons gaste se veiligheid dat daar so baie sleutels is ongelukkig. Ek sal werk maak daarvan om dit te merk.
Vriendelike Groete
Noeline
Chris M - Mrt 2016
Algehele gradering
Muskietplaag!
Raston Guest House se terugvoer
Goeie dag Chris
Baie dankie vir die terugvoering. Het dit geniet om jul te akkommodeer. Jammer vir die ongerief! Ek sal dit aan die eienaars meedeel.
Vriendelike Groete
Noeline
Elzabé H - Aug 2016
Algehele gradering
Vriendelik.
Raston Guest House se terugvoer
Goeie dag Elzabe,
Dankie vir terugvoering. Dit was aangenaam om jul te kon akkommodeer. Jul welkom om ons weer te besoek.
Vriendelike Groete,
Noeline
Andre W - Sep 2016
Algehele gradering
Aangenaam. Vriendelike personeel.
Raston Guest House se terugvoer
Goeie dag Andre,
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was n voorreg om jul te kon akkommodeer. Jammer jul was onrustig oor jul voertuig. Ek sal dit onder die eienaars se aandag bring van die hek. Sien uit daarna om jul weer te huisves.
Vriendelike Groete,
Noeline
Johan B - Des 2014
Algehele gradering
Rustig!
Raston Guest House se terugvoer
Hi Johan,
Baie dankie vir die terugvoering waardeer dit. Ons is bly jul het die verblyf geniet. Hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike Groete,
Noeline
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riedemanstraat 24, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang