Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raston Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Henning Johannes V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Heerlik gekuier. Skoon en netjies. Kan sien dis nuwe eienaars. Hulle doen regtig moeite om die plek reg te ruk. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Raston Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Henning Johannes Van Eeden. Dit was baie lekker om julle te akkomodeer. Resensies soos die motiveer ons om standaarde te handhaaf en deurentyd ook te verbeter. Hoop om julle weer te sien. Groete, Cora

Tina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie oulike plekkie net baie spasie. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was skoon en netjies. Ons is vriendelik verwelkom deur die gasvrou en haar oulike woef baba. Sy het selfs sover gegaan om vir ons plekke te noem waar ons kon gaan eet en selfs die tye bevestig hoelaat hulle oop was ens. Baie baie oulike plekkie met baie potensiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Raston Guest House
Hi Tina Baie dankie vir jou resensie. Dit beteken baie vir ons. Jammer vir die laat antwoord. Dit was net 'n plesier om julle te huisves. Ons is nou amper 'n maand aan stuur van sake en is daagliks besig met veranderinge en opgraderings. Hoop om julle weer te sien Groete Coralize

Philip D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantastic. Fabulous. The host was great, friendly and sociable. We went to three more places and Raston was the best by far. The pool is beautiful and we felt at home as well as free to come and go.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Lekker. Goed ontvang, ruim kamer. Lekker geslaap. Rustige ontbyt in die oggend. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
Raston Guest House
Baie dankie vir jou resensie, Deon. Dit was lekker om julle te huisves. Hoop om julle weer te ontvang in die toekoms. Groete, Raston

Ivan B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2024

It was nice. Dit was lekker, WiFi kon nie verbind na die internet nie. Ek sal beslis aanbeveel om sport op TV te kyk.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
Raston Guest House
Hi Ivan Baie dankie vir jou resensie Dit is egter vir my baie moeilik om te verstaan - 1. Netheid. Dit is ons hoogste prioriteit om hoogste standaarde toe te pas m.b.t. netheid en higiene. Dit sal gaaf wees as jy ons kan verwys na die area van onnetheid. 2. Diens Dit is vir ons 'n bron van kommer. Ons is 24 uur beskikbaar op die perseel en geen versoeke is te veel nie. 3. WiFi en Sport WiFi word verskaf deur Herotel. Die wagwoord om in te teken word vertoon in die kamer. Sport is beskikbaar op TV. Vriendelike Groete Raston

John D
1 nag Saam met vriende
3.2
Jan 2024

The end of an era! The owners were relocating after the sale of the property. It was rather uncomfortable. Limited service available but friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Leon
Raston Guest House
Hi John Thank you for your review. I can only apologise for your experience. The 'New Owners', myself and my team, took over management on 15 January 2024 and your experience, unfortunately, was beyond our control. We can assure you that this is the beginning of a new era for Raston Guest House. We are not new in the hospitality industry and always strive to maintain high standards and attention to detail. Thank you for giving us the opportunity to respond to your query. Regards, [Removed Personal Information] 26 January 2024

Ilse M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantasties. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie lekker gebly, gasvrou en eggenote en hulle seun is dierbare mense en het gevoel soos familie. Baie netjiese plek. Ligging is baie prakties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jandri S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Vir seker wees. Verblyf was regtig goed. Skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hester K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2023

Die plek was netjies. Ons was bietjie skrikkerig dat daar nie toegangshekke is nie. Die kamervenster kon nie oopmaak nie. Ook dat daar nie 'n aircon in die kamer is nie, terwyl die son direk op die kamer skyn, gelukkig was dit warm.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riedemanstraat 24, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617f35c7f2583e26e15d63192fef73d3607434919cd8a3c5cdfb8a45a6f42a28b59084366c64b8913988ad10d2aef209de9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 125 5 1 5 24 Riedeman Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.092395902236 18.31028989203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang