Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raston Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riedemanstraat 24, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R875 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Raston Guest House word deur 'n passievolle span bestuur wat uit hul pad gaan om te verseker dat gaste welkom voel en 'n gerieflike verblyftydperk het. Die gastehuis is in Lambertsbaai, die juweel van die Weskus, geleë.

Die gastehuis spog met 5 elegante kamers met en suite-badkamers, en 1 ten volle toegeruste selfsorg-eenheid.

Die gastehuis se houtvloere en Victoriaanse interieur bied 'n warm en knus gevoel en sal sorg dat gaste welkom voel.

Vanuit die eetkamer kyk jy oor die swembad wat omring is deur palmbome. Daar is ook 'n braaiplek buite en gaste sal heerlik om die vuur kan ontspan. Kom geniet 'n lekker drankie met sonsondergang, of sit bloot net en herlaai jou batterye.

Ons kamers is baie gemaklik en sal sorg dat gaste 'n goeie nagrus geniet en vars opstaan in die oggend.

Elke kamer het 'n satelliet-TV, tee- en koffiemaakgeriewe, handdoeke en gemaklike sitplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Henning Johannes V
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gekuier. Skoon en netjies. Kan sien dis nuwe eienaars. Hulle doen regtig moeite om die plek reg te ruk. Sal weer daar gaan bly.
Mei 2024
Tina B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie oulike plekkie net baie spasie. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was skoon en netjies. Ons is vriendelik verwelkom deur die gasvrou en haar...
Sien meer
Jan 2024
Philip D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Fabulous. The host was great, friendly and sociable. We went to three more places and Raston was the best by far. The pool i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Ilse M
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Ons het baie lekker gebly.
Des 2023
Johan K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, gasvrou en eggenote en hulle seun is dierbare mense en het gevoel soos familie. Baie netjiese plek. Ligging is baie prakties.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Riedemanstraat 24, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Raston Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riedemanstraat 24, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617f35c7f2583e26e15d63192fef73d3607434919cd8a3c5cdfb8a45a6f42a28b59084366c64b8913988ad10d2aef209de9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 125 5 1 5 24 Riedeman Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.092395902236 18.31028989203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang