Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ratanang B&B

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.2
Veiligheid
4.4
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2023

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Amanda S
1 nag Besigheidsreis
1.6
Apr 2023

Glad nie aangenaam nie. Met aankoms moes ons lank wag voordat ons gehelp was. Kamer was nie op standaard nie, baie klein. Parkering ver weg van slaapeenheid, dus bekommerd oor motor wat nie naby staan nie. Omgewing nie baie aangenaam nie. Binnekant van eenheid was "armoedig" gemeubileerd. Badkamer - toiletdeksel was weg, gordyne in baie swak toestand, handdoeke swak gehalte. Dubbelbedbasis is gebreek en bed onvas op voete.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Clara V
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2022

Dit was vreeslik lekker. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die geriewe is fantasies en ek sal deffinitief weer daar gaan inloer indien ek weer daarheen reis. Dit is baie bekostigbaar vir als wat jy kry. Hulle beddens slaap ongelooflik lekker - beter as my eie bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rodney
Ratanang B&B
Hi Clara. Many thanks for the Rating. We will definitely attend to some issues mentioned. Was nice to accommodate you guys. Stay safe and God bless. Regards Rodney

Clara V
1 nag Saam met vriende
4.4
Okt 2022

Dit was baie lekker. Die ander gaste daar is baie rustig, so daar is nie veel van 'n geraas nie. Die beddegoed en huisie was mooi skoon. Daar is 'n swembad vir lekker warm dae en 'n pool-tafel waar jy kan ontspan en dan kan jy ook braai indien jy wil. Dit was my tweede besoek by hulle en dit was aangenaam en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie V
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2022

Kamer was bietjie klein en badkamer venster was stukkend. Baie netjies verder. Diens was goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ntai R
Kort verblyf
3.8
Okt 2022

Good. The stay was well and everybody was happy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jane J
Kort verblyf
3.4
Jan 2022

It was good. Convenient location for everything I wanted to do. It was quiet and safe. Easy going in and out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Neo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2022

The bed was old and uncomfortable. The owner of the place was not there. The lady who was there to look after the place was fighting with her partner in the middle of the night, with small children crying.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter V
1 nag Besigheidsreis
2.0
Sep 2022

Not a nice stay. Can only link one device to wifi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Joost B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2021

Voldoen aan alle persoonlike verblyfvereistes. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Rodney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 191 D F Malan Laan, Libertas, Mafikeng, 2745, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3MDAwZjg0LTg1NmQtNDZjNS04ZDMxLWI1YTI4Mzg5MTlkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 14 5 1 4 1191 D F Malan Avenue Libertas 2745 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.849904087707 25.64128346817

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang