Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ratelbosch Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Desiree F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Absolute bliss. Words cannot explain how magical this farm is. Peace and quiet. We took our 3 dogs and visited the dam every day. Large living spaces and a huge indoor fireplace next to the massive kitchen are a dream for a foodie. This farmhouse can be enjoyed at any time of the year. I cannot wait for our next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carly M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Fantastic! This place is absolutely amazing! The location and property are incredibly beautiful, and the large garden is fully enclosed with a secure fence to keep your pets from wandering off. The farm offers amazing views, walks and stunning sunsets. The house, kitchen, bedrooms and braai areas are all well furnished with everything you could need for an incredibly comfortable stay. Our hostess, Lilani, was clear and prompt in all her communications with us, and very accommodating! We will definitely book this accommodation again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surika K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

We had a lovely stay at Ratelbosch. Our kids had a great time, especially feeding the little hanslam. Just take your clothes, food and drinks. House is fully equipped with everything to have a memorable weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lilian W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Ons het baie lekker gekuier en als was soos geadverteer. Die staproetes het ons soggens gestap en ook so bietjie op die roetes gery, so bietjie wild ook gesien en die stoep en voor die kaggel was ons kuierplek, sal beslis weer teruggaan en baie dankie aan die gasvrou wat so behulpsaam was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bron C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Lovely peaceful home. Great location to Aquilla where we did a game drive. Was so peaceful and had everything we needed. We had a wonderful stay and would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2022

Heerlik. Ratelbosch Farm is 'n juweel. Die stoep regrondom die huis maak dat jy enige tyd van die dag buite kan kuier as die weer dit toelaat. Lekker groot binnebraai is 'n wenner in die winter. Kinders kan speel en verken sover hul wil. Die uitsig en stilte is onskatbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jamie J
Kort verblyf
4.8
Apr 2022

Best experience on a farm far away from everyone and everything. This place had everything we needed, the host left many things we could make use of which was fantastic, even if we didn't make use of most of the things. This place has the most beautiful view! We could buy wood from the manager which was the greatest help cause you are literally far from everything! But still one of my best experiences, was a little too chilly to make use of the pool but over all we had a great time. Thanks again for having us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brainonie S
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Okt 2022

Dit was die beste besluit om Ratelbosch te kies. Wonderlike atmosfeer, besorgde eienaars en die plek is die beste vir wegbreek van die stadlewe.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Carol W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Baie ontspanne! Baie ontspanne, rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aadien I
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2021

Baie pragtige plek, sal enige tyd weer gaan kuier. Baie mooi uitsig en leefruimte, ons het die naweek baie geniet. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lilani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Ratelbosch Plaas, Touwsriver, 6880, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4706493fd06401e264c6e5a16ca2253abdf124a4103571b2095853133b75462d2f56e028ac1584bf52d9e3b16728ec53ca8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Off the R318 Ratelbosch Farm 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.469434614327 19.885085886192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang