Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ratelbosch Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lilani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Ratelbosch Farm
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Desiree F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree F

Absolute bliss.

Words cannot explain how magical this farm is. Peace and quiet. We took our 3 dogs and visited the dam every day. Large living spaces and a huge indoor fireplace next to the massive kitchen are a dream for a foodie. This farmhouse can be enjoyed at any time of the year. I cannot wait for our next visit.

Carly M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carly M

Fantastic!

This place is absolutely amazing! The location and property are incredibly beautiful, and the large garden is fully enclosed with a secure fence to keep your pets from wandering off. The farm offers amazing views, walks and stunning sunsets. The house, kitchen, bedrooms and braai areas are all well furnished with everything you could need for an incredibly comfortable stay. Our hostess, Lilani, was clear and prompt in all her communications with us, and very accommodating! We will definitely book this accommodation again!

Surika K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surika K

We had a lovely stay at Ratelbosch. Our kids had a great time, especially feeding the little hanslam.

Just take your clothes, food and drinks. House is fully equipped with everything to have a memorable weekend.

Lilian W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian W

Ons het baie lekker gekuier en als was soos geadverteer.

Die staproetes het ons soggens gestap en ook so bietjie op die roetes gery, so bietjie wild ook gesien en die stoep en voor die kaggel was ons kuierplek, sal beslis weer teruggaan en baie dankie aan die gasvrou wat so behulpsaam was.

Bron C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bron C

Lovely peaceful home.

Great location to Aquilla where we did a game drive. Was so peaceful and had everything we needed. We had a wonderful stay and would definitely recommend it.

Rene B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene B

Heerlik.

Ratelbosch Farm is 'n juweel. Die stoep regrondom die huis maak dat jy enige tyd van die dag buite kan kuier as die weer dit toelaat. Lekker groot binnebraai is 'n wenner in die winter. Kinders kan speel en verken sover hul wil. Die uitsig en stilte is onskatbaar.

Jamie J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie J

Best experience on a farm far away from everyone and everything.

This place had everything we needed, the host left many things we could make use of which was fantastic, even if we didn't make use of most of the things. This place has the most beautiful view! We could buy wood from the manager which was the greatest help cause you are literally far from everything! But still one of my best experiences, was a little too chilly to make use of the pool but over all we had a great time. Thanks again for having us.

Brainonie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Brainonie S

Dit was die beste besluit om Ratelbosch te kies.

Wonderlike atmosfeer, besorgde eienaars en die plek is die beste vir wegbreek van die stadlewe.

Carol W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol W

Baie ontspanne!

Baie ontspanne, rustig!

Aadien I - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aadien I

Baie pragtige plek, sal enige tyd weer gaan kuier.

Baie mooi uitsig en leefruimte, ons het die naweek baie geniet. Baie dankie.

Leon W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon W

Heerlike kuier, pragtige verblyf en plaas!

Ons het 'n super naweek by Hoogenfontein deurgebring, en Christiaan is 'n legende. Hy het agteroor gebuig om ons naweek nog beter te maak!

Tashé S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tashé S

Stil. Rustig. Beeldskone uitsig. Vars lig.

Die uitsig van die berge orals om jou wanneer jy op die stoep sit en koffie drink is asemrowend! Die atmosfeer is rustig en stil. Netjiese huis binne en buite.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Ratelbosch Plaas, Touwsriver, 6880, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4706493fd06401e264c6e5a16ca2253abdf124a4103571b2095853133b75462d2f56e028ac1584bf52d9e3b16728ec53ca8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Off the R318 Ratelbosch Farm 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.469434614327 19.885085886192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang