Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rattray's Roost

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Ellen V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Baie veilig en goed toegerus. Ons was goed ontvang. Dis 'n pragtige area en is baie veilig. Nikki en Josh was baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Peaceful with beautiful views of Giant's Cup. Comfortable accommodation with everything you would need. Very homely. Nothing fancy but completely adequate. Uninterrupted views of the mountains. My daughter loved the chickens and playing with the very friendly dog on the property. Overall a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Samantha D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Just what we needed! Super spot. All you need in super location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corme V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2025

Teleurstellend met 'n mooi uitsig. Met die oorspronklike bespreking het ek spesifiek gevra oor braai fasiliteite. Ons het wel 'n Webber buite gevind om in te braai, maar dit was vol ou as en ander vuilgoed wat ons eers self moes skoonmaak. Daar was ook nie 'n ordentlike tafel en stoele vir buite gebruik nie. Die draad tafel wat onder die boom staan is baie laag en dit sowel as die plastiek stoele was verskriklik vuil. Dit was ook ongelooflik warm (dit is Januarie in Suid-Afrika!) en daar was geen waaiers of lugversorging in enige van die vertrekke nie. Die musiek het ons erg uit die slaap gehou, met die gevolg dat ons die vensters moes oopmaak vir koue lug. Daar was ook konstant vleie met die hoenders wat oral is. Die yskas was ook nie aangeskakel met ons aankoms; ons moes self soek vir die kragprop en toe eers 30 min wag voordat ons dit kon gebruik. Daar was geen asblik in die kombuis nie, ons het gelukkig vuilgoed sakke gehad waarin ons ons gemors kon gooi. Ons het vir die eerste dag en aand erge kragprobleme gehad, en eers nadat ek 21:00 vir Nikki gebel het om te hoor wat die probleem is, het sy gesê: "Jammer, ek moes julle seker al laat weet het van die transformer." Ons verstaan baie dinge in verband met gaste en verblyf, maar hierdie was definitief 'n ervaring wat ek niemand sal aanbeveel nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Amanda S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Uitstekende akkommodasie. Pragtige plek en so rustig. Beddegoed en handdoeke is kraakvars skoon en nuut. Baie vriendelike ontvangs en die eienaar, asook Josh en Nikki het goed met ons gekommunikeer via WhatsApp. Alles is daar wat mens soek. Kan die plek baie sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

-wendy -
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Nice clean house with good host. Had a lovely stay at Rattray's Roost. Lindsay made us very welcome and Tim was efficient and friendly in all our dealings with him. House was clean and well-equipped. Good value for money. I would recommend this accommodation to all. We will be back. Thank you Rattrays Roost!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna M
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2023

Baie lekker gekuier. Ons is baie vriendelik ontvang en goeie diens gekry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alan C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Lovely experience and great hosts. Owner Tim is really great. Very accommodating and pleasant. The place is nice and big with everything that we needed. It was also very clean. Fittings are a little dated, but everything works fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caryn N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Friendly and helpful host. Beautiful views. Host friendly, helpful and welcoming. Amazing views. Great for the dogs, huge garden and access to a dam.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Colin W
1 nag
4.8
Mrt 2022

Just passing through. Very peaceful, safe and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lundstraat 12, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea1f895bc7d681ca63368ad6a8957ce5bb003ed2942b792f39ad59d60e94040f82610fced00db93642a0819dd83d03caf8ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5) 20 5 1 5 12 Lund Street Himeville 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -29.741306 29.512389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang