Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ravenscliff Manor

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Puik, puik en nogmaals puik. Die vriendelike eienaar was daar toe ons arriveer. Baie behulpsaam en het vir ons al die ou kamers gaan wys. Sal beslis weer daar bly. Waarde vir jou geld en die plek is superskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Manor
Jaco, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang. Vriendelike, netjiese gaste. Sien daarna uit om julle weer hier te ontvang.

Mareli S
1 nag
5.0
Des 2024

Friendly hosts, beautiful spot, great overnight stay. A flawless overnight stay, beautiful guesthouse, excellent service, excellent breakfast, easy to reach and close to everything. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Manor
Mareli, thank you for your beautiful review. You're excellent guests, and it was a privilege meeting and having you at Ravenscliff. Merry Christmas and a Happy New Year.

Keith R
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Great place, great hosts. The breakfast was absolutely magnificent. Only recommendation - it was extremely cold during our stay; electric blankets would have been a saviour.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Manor
Keith, thank you for your beautiful review. Because you asked for 3/4 beds, we moved you to a self-catering home with big beds. Ravenscliff Manor Bed and Breakfast supplies electric blankets for beds. Unfortunately, there were no 3/4 beds available. Looking forward to having you here again.

Arrie En Jeanette Schoeman S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Verrykend. Baie lekker gebly met baie aangename gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Manor
Arrie en Jeanette, dit was 'n groot voorreg om julle as gaste by Ravenscliff te ontvang. Julle vriendelikheid is spesiaal. Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang.

Erina N
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lovely. Loved the big breakfast table and meeting other KKNK festival goers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Manor
Erina, thank you for your beautiful review. You're excellent guests to accommodate. You're friendly and neat. It was a pleasure meeting you.

Surina N
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Gemaklik en netjies. Sal vir seker weer daar oorbly. Baie lekker gebly. Eienaars was baie gasvry en ontbyt uit die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Manor
Surina, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Julle is wonderlike gaste en ons was bevoorreg om jul by Ravenscliff te ontvang. Sien daarna uit om jul weer hier te ontvang.

Robert J
1 nag
4.8
Sep 2024

Clean, quiet and great breakfast. Most enjoyable, friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Manor
Thank you for your beautiful review. You're excellent guests and it was a privilege having you at Ravenscliff.

Marc D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Bliss! The accommodation is a wonderful place to stay, and I unreservedly recommend it to anyone who is looking for a place to stay in Oudtshoorn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Manor
Marc, thank you for your beautiful review. It was a privilege meeting you. You're excellent guests to accommodate. Enjoy a festive Easter weekend.

James G
1 nag
4.8
Jan 2024

Baie lekker. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
Ravenscliff Manor
James, thank you for your beautiful review. It definitely touched our hearts. It was a privilege having you at Ravenscliff. Wishing you a Happy New Year.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 9, Hoek van Jubileestraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e76874fbce6ab541983ebb6e140fe257be3513aed54602a9b83a7e830951fc420af27b641608d01d733923324abe30de71f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 9 Kerk Street Corner of Jubilee Street 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.589787354377 22.211799626667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang