Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ravenscliff Manor

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 53

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Ravenscliff Manor
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Keith R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith R

Great place, great hosts.

The breakfast was absolutely magnificent. Only recommendation - it was extremely cold during our stay; electric blankets would have been a saviour.

Ravenscliff Manor se terugvoer

Keith, thank you for your beautiful review. Because you asked for 3/4 beds, we moved you to a self-catering home with big beds. Ravenscliff Manor Bed and Breakfast supplies electric blankets for beds. Unfortunately, there were no 3/4 beds available. Looking forward to having you here again.

Ravenscliff Manor
Erina N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina N

Lovely.

Loved the big breakfast table and meeting other KKNK festival goers.

Ravenscliff Manor se terugvoer

Erina, thank you for your beautiful review. You're excellent guests to accommodate. You're friendly and neat. It was a pleasure meeting you.

Ravenscliff Manor
Arrie En Jeanette Schoeman S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arrie En Jeanette Schoeman S

Verrykend.

Baie lekker gebly met baie aangename gasheer en gasvrou.

Ravenscliff Manor se terugvoer

Arrie en Jeanette, dit was 'n groot voorreg om julle as gaste by Ravenscliff te ontvang. Julle vriendelikheid is spesiaal. Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang.

Ravenscliff Manor
Surina N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina N

Gemaklik en netjies. Sal vir seker weer daar oorbly.

Baie lekker gebly. Eienaars was baie gasvry en ontbyt uit die boeke.

Ravenscliff Manor se terugvoer

Surina, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Julle is wonderlike gaste en ons was bevoorreg om jul by Ravenscliff te ontvang. Sien daarna uit om jul weer hier te ontvang.

Ravenscliff Manor
Robert J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert J

Clean, quiet and great breakfast.

Most enjoyable, friendly hosts.

Ravenscliff Manor se terugvoer

Thank you for your beautiful review. You're excellent guests and it was a privilege having you at Ravenscliff.

Ravenscliff Manor
Marc D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc D

Bliss!

The accommodation is a wonderful place to stay, and I unreservedly recommend it to anyone who is looking for a place to stay in Oudtshoorn.

Ravenscliff Manor se terugvoer

Marc, thank you for your beautiful review. It was a privilege meeting you. You're excellent guests to accommodate. Enjoy a festive Easter weekend.

Ravenscliff Manor
James G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James G

Baie lekker.

Baie dankie.

Ravenscliff Manor se terugvoer

James, thank you for your beautiful review. It definitely touched our hearts. It was a privilege having you at Ravenscliff. Wishing you a Happy New Year.

Ravenscliff Manor
Magan M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magan M

Home away from home.

Leon and his beautiful wife were so friendly and the hospitality was great. The home cooked breakfast was personalised and made to perfection. The cappuccino was oh so yummy. Fresh fruits straight from the garden. My family and I definitely felt at home and I highly recommend the accommodation. Thank you for an amazing stay.

Ravenscliff Manor se terugvoer

Magan, thank you for your beautiful review. You're excellent guests to accommodate and it was a privilege having you here. Travel safely and enjoy a Happy New Year.

Ravenscliff Manor
Thloni M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thloni M

Stop over longer!

The accommodation was exceptionally neat, homely, and comfortable, and we were so welcomed by the host and his wife. The breakfast was also generous and prepared with love!

Ravenscliff Manor se terugvoer

Thank you for your beautiful review, Thloni. You're excellent guests to accommodate. We love to have you at Ravenscliff. Enjoy a Happy New Year.

Ravenscliff Manor
Mike S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S

A lovely and comfortable stay. Thank you.

Petro and Leon were great hosts assisted by Gaylene. We had a lovely stay. Everything was spot on and our hosts were eager, polite and very kind. Safe off-street parking, a very generous breakfast. We were very happy and should we make it back to Oudtshoorn, we will certainly stay there again. Thank you!

Ravenscliff Manor se terugvoer

Thank you, Mike, for your beautiful review. You're an excellent guest and it was a privilege meeting you. Looking forward to having you here again.

Ravenscliff Manor
Klaas B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas B

Plattelandse gasvryheid en heerlike ontbyt.

Dankie vir lekker gesels.

Ravenscliff Manor se terugvoer

Klaas, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Julle is uitstekende gaste en ons sien uit daarna om jul weer hier te ontvang.

Ravenscliff Manor
Deon J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J

Ons het die KKNK besoek en Ravenscliff as ons verblyf gekies.

Ons is hartlik verwelkom, ons kamer was mooi, netjies en spesiaal, Leon en Petru is wonderlike mense, hulle het ons daagliks bederf met die beste ontbyt in Oudtshoorn. Ons het as kliënte gegaan en as vriende daar weg. As jy kan plek bespreek by hulle, jy sal altyd weer teruggaan.

Ravenscliff Manor se terugvoer

Deon baie dankie vir jul pragtige terugvoering. Dit is altyd n voorreg om sulke wonderlike gaste te ontmoet. Julle is so vriendelike en dierbare gaste. Hoop ons sien julle weer met volgende KKNK.

Ravenscliff Manor
Thea D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D

Baie vriendelike ontvangs. Heerlik gebly en geslaap. Heerlike vullende ontbyt.

100% tevrede. Gasheer en -vrou is regtig gasvry en vriendelik. Heerlik gebly.

Ravenscliff Manor se terugvoer

Thea, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Julle is uitstekende gaste. Ons is bevoorreg om jul as gaste hier te ontvang.

Ravenscliff Manor
Barry G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry G

Pragtig.

Goeie waarde vir geld. Heerlik geslaap en heerlike ontbyt. Diens en attention to detail was wonderlik.

Ravenscliff Manor se terugvoer

Baie dankie Barry. Ons waardeer dit opreg. Dit was n voorreg om sulke wonderlike gaste te ontmoet. Sien daarna uit om jul weer hier te ontvang.

Ravenscliff Manor
James B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James B

Bie vriendelike mense, skoon, netjiese kamers. Heerlike ontbyt.

Baie aangename gastehuis om in te bly rustig, stil en netjies.

Ravenscliff Manor se terugvoer

James
Baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Wonderlik om jou as 'n gas by ons te ontvang. Sien daarna uit om jou weer hier te ontvang.

Ravenscliff Manor
Philip S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip S

Heerlik gekuier, lekker ontbyt. Jammer geen TV.

Aangename gasheer/vrou. Sal weer gaan.

Ravenscliff Manor se terugvoer

Philip, baie dankie vir jou pragtige en eerlike terugvoering. Dis altyd n voorreg om gaste tuis te laat voel. Ons huise het wel televisie beskikbaar. Dit sal wonderlik wees om julle weer hier te ontvang.

Ravenscliff Manor
Henriette M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette M

Het dadelik welkom en tuis gevoel. Sal verseker weer daar tuisgaan.

Pragtige kamer. Rustige atmosfeer en baie netjies. Hulpvaardige en baie vriendelike gasheer en gasvrou. Beslis aanbeveelbaar.

Ravenscliff Manor se terugvoer

Henriette baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was wonderlik om julle hier te ontvang en 'n voorreg vir die uitstekende gaste wat jul is. Sien daarna uit om julle weer hier te ontvang.

Ravenscliff Manor
Louis B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Baie lekker en netjiese verblyf.

Die gasvryheid en vriendelikheid van Leon en Petro was eersteklas.

Ravenscliff Manor se terugvoer

Baie dankie Louis. Jy is 'n wonderlike gas en dit was 'n voorreg om jou te ontmoet. Geniet 'n geseende 2023.

Ravenscliff Manor
Andre V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Baie geskiedkundige huis en omgewing.

Baie netjies en baie skoon. Gawe eienaars wat baie moeite doen. Lekker ontbyt.

Ravenscliff Manor se terugvoer

Andre baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Dit was so wonderlik om jul as gaste hier te ontvang. Sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.

Ravenscliff Manor
Rozanne S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rozanne S

Fantasties en die beste gasvryheid ooit.

Heeltemal gevoel ek is by my eie huis of familie. Wonderlike paar dae gewees en die eienaars en personeel was altyd behulpsaam.

Ravenscliff Manor se terugvoer

Rozanne, baie dankie vir jou bespreking by Ravenscliff. Jy is 'n wonderlike gas om te akkommodeer. Ons het jou kennis van die veld en plante so geniet. Jou liefde vir die natuur is pragtig. Sien daarna uit om jou weer hier te ontvang.

Ravenscliff Manor
Judith D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith D

Aangenaam, skoon, netjies en vriendelike gasheer, gasvrou en hulp-personeel!

Ons verblyf was heerlik, ontspanne en baie aangenaam. Die ontbyt was heerlik en geurig voorberei. Die gasvryheid en vriendelikheid van Leon en Petro het ons soos ou vriende laat voel. Die hulp-personeel, Janet en Berenice het ook uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Baie dankie.

Ravenscliff Manor se terugvoer

Judith, baie dankie vir julle bespreking by Ravenscliff Manor. Julle is voorwaar twee pragtige gaste en sal julle met liefde weer hier by ons ontvang.
Vriendelike
Groete Ravenscliff
Eienaars en Personeel

Ravenscliff Manor
Baymax Investments S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Baymax Investments S

Baie mooi, netjiese plek met baie oulike eienaars en verby vriendelike staff.

Die plekkie is in die hart van Oudtshoorn dorpie en maak jou voel asof jy deel vorm van die gemeente. Die plek het alles en meer wat jy sal benodig om oor te bly vir 'n nag of selfs 'n paar weke. Vriendelikheid is altyd getoon met 120% diens lewering van staff tot eienaar. Sal die oulike plek vir enige iemand aanbeveel.

Ravenscliff Manor se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie - ons is bly dat jy jou verblyf geniet het en hoop dat ons jou weer sal sien volgende keer as jy in Oudtshoorn is.
Van almal by Ravenscliff.

Ravenscliff Manor
Alex A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex A

Klein Karoo-karakter vir 'n heerlike warmhartige Klein Karoo kuier.

Ek en my dogter het die KKNK bygewoon. Die verblyf beslis is beslis deel van 'n onvergeetlike tyd saam. Die klipgebou voel soos Oudtshoorn en die warm gasheer en gasheer het ons so welkom laat voel. Met ons vroeë vertrek is daar gereed gestaan met 'n varsgebakte brood se toebroodjies, en wegneemontbyt vir die pad. Die gastehuis het 'n rustigheid met genoeg spasie om die as 'n ideale rusplekkie te gebruik tussen al die aktiwiteite wat in 'n besige dag ingepas moet word. Die ligging is ideaal en was binne 'n paar minute se ry van oral waar ons moes wees. Ons gaan beslis terug volgende jaar.

Ravenscliff Manor se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer jou pragtige resensie. Dit was voorwaar 'n voorreg om julle hier te ontvang. Julle is puik gaste, vriendelike en spontaan.

Ravenscliff Manor
Mandy E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy E

Beautiful place, definitely stay there again!

Pretty rooms, great hosts, delicious breakfast.

Ravenscliff Manor se terugvoer

Thank you Mandy, for your beautiful review. It was a privilege meeting you. Looking forward having you here again.

Ravenscliff Manor
Marguerite L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marguerite L

Baie aangename verblyf. Skoon en netjiese kamers.

Baie vriendelike gasvrou en heerlike ontbyt. Sal enige tyd weer hier bly. Baie dankie.

Ravenscliff Manor se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer u verblyf hier by Ravenscliff Manor. Sien daarna uit om u weer hier te ontvang.

Ravenscliff Manor
Ronnie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ronnie B

Uitstekend.

Sal ten sterkste aanbeveel.

Ravenscliff Manor se terugvoer

Baie dankie Ronnie. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Ons waardeer jou resensie.

Ravenscliff Manor
Tobie E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie E

Gemaklik

Net wat nodig was. Lekker binnenhuise braai.

Ravenscliff Manor se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat u die verblyf by ons geniet het en hoop om u weer te sien.

Ravenscliff Manor
Marelise V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise V

Absolutely amazing service, friendly staff, beautiful clean rooms and garden.

Beautiful rooms, staff made us feel like family and catered for our every whim. Lovely breakfasts at the side of the pool. We loved every moment and felt pampered and cared for all the time. I highly recommend this guest house.

Ravenscliff Manor se terugvoer

Hi Marelise, we are really glad that you enjoyed your stay with us at Ravenscliff Manor. It was lovely to meet you and your family and an absolute pleasure having you here. Thank you so much, your review is greatly appreciated and we hope that we will see you again next time you are travelling through Oudtshoorn. Take care and best regards, Janet.

Ravenscliff Manor
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 9, Hoek van Jubileestraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e76874fbce6ab541983ebb6e140fe257be3513aed54602a9b83a7e830951fc420af27b641608d01d733923324abe30de71f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 1) 28 5 1 5 9 Kerk Street Corner of Jubilee Street 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.589787354377 22.211799626667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang