Ravenscliff Manor
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 9, Hoek van Jubileestraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ravenscliff Manor bied verblyf aan in 'n erfenishuis in die hartjie van Oudtshoorn. Ravenscliff Manor is die ideale keuse vir 'n oornagplek, gerieflike verblyf vir diegene wat 'n fees of sportsbyeenkoms bywoon, of net as 'n basis vanwaar die omliggende area en die Klein-Karoo verken kan word.
Die ontspanne atmosfeer van Ravenscliff Manor word in elke unieke gastekamer weerspieël, waar ouwêreldse meubels met moderne geriewe geïnkorporeer word. Daar is 6 en suite-gastekamers, elk met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, toiletware en 'n haardroër. Kamer 7 is 'n selfsorgkamer met 'n dubbel- en enkelbed. Kamer 1 het lugversorging.
Gaste kan in die tuin of op die terras onstpan, of in die swembad afkoel na 'n lang dag. Die gastehuis het WiFi asook veilige parkeerplek op die perseel.
Ontbyt vir Kamers 1 tot 6 word daaagliks in die eetkamer tussen 07:30 en 09:00 bedien.
Daar is talle restaurante naby, asook verskeie besienswaardighede wat verken kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 57
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kerkstraat 9, Hoek van Jubileestraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Ravenscliff Manor het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 9, Hoek van Jubileestraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang