Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ravenscliff Self-catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Rona M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ravenscliff se akkommodasie-opsies is puik waarde vir geld. Heerlike en gerieflike verblyf in die hart van Oudtshoorn. Knus gebly in die middel van die winter. Dierbare gasheer en gasvrou. Altyd byderhand om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Self-catering
Rona, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.

Francois S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Fantasties, als wat jy aan kan dink is tot jou beskikking. Die verblyf is van hoogstaande gehalte en baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekende veblyf. Jammer ons kon net 1 nag oorbly. Pragtige woonhuis en smaakvol gemeubileer. Vriendelike en behulpsame gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Self-catering
Pierre, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Ons waardeer jou verblyf by Ravenscliff en sien daarna uit om jou weer hier te ontvang.

Elana S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Fantasties! Hierdie pragtige gebou is beslis 'n oorslaap werd. Die ontvangs was baie vriendelik en alles silwerskoon. Ons was aangenaam verras met die verblyf en sal dit volpunte gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Self-catering
Elana, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Sien daarna uit om julle weer hier te ontvang. Dit is altyd n voorreg om wonderlike gaste te ontvang.

Chrisna F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Fantasties. Absoluut fantasties, so 'n lekker huis. Alles was wonderlik. Sal dit beslis aanbeveel en sal vir seker terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Self-catering
Chrisna, baie dankie vir jul verblyf by Ravenscliff. Julle was wonderlike gaste om te akkommodeer en sal jul graag weer hier ontvang. Voorspoedige Nuwe Jaar wense.

Katie S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Exceptionally beautiful house, and incredible value for money. Wish we could have stayed longer! The house is such a gorgeous treasure. We will definitely use it again next time we come through Oudtshoorn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Self-catering
Katie thank you for your beautiful review. It was a privilege having you as excellent guests. We were grateful to have you here. Looking forward to having you here again.

Coenraad F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2023

Netjies en goeie diens. Die verblyf is netjies en die diens fantasties. Sal dit beslis vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Self-catering
Thank you Coenraad. It was a privilege having you and family.

Ian M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Very friendly hosts and a comfortable cottage. Good value for money, although not the best location in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Self-catering
Thank you for your review Ian. This is the Heritage area of Oudtshoorn. We are glad you enjoy your stay.

Landie U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Great place to stay. Perfect place to stay with everything that you need. Very clean and the pool is a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hessie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie netjies gerieflike plekkie. Wonderlike gasvrye mense. Hulle is baie behulpsaam. Plek baie netjies, gerieflik alles wat nodig het om gerieflik te bly. Ons beveel ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Self-catering
Baie dankie Hessie. Julle was wonderlike gaste. Sal jul graag weer hier ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 53

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 9, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54690c3f36ef2e81df8b9fc96425aeeaf3f982b3a113764f242cf00d3568b2178dd0210f6c1ca554fb069d87e91d316987a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 9 Kerk Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.589874955299 22.211988091402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang