Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ravenscliff Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 53

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Ravenscliff Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rona M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona M

Ravenscliff se akkommodasie-opsies is puik waarde vir geld.

Heerlike en gerieflike verblyf in die hart van Oudtshoorn. Knus gebly in die middel van die winter. Dierbare gasheer en gasvrou. Altyd byderhand om te help.

Ravenscliff Self-catering se terugvoer

Rona, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.

Ravenscliff Self-catering
Francois S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Fantasties, als wat jy aan kan dink is tot jou beskikking.

Die verblyf is van hoogstaande gehalte en baie gemaklik.

Pierre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Uitstekende veblyf.

Jammer ons kon net 1 nag oorbly. Pragtige woonhuis en smaakvol gemeubileer. Vriendelike en behulpsame gashere.

Ravenscliff Self-catering se terugvoer

Pierre, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Ons waardeer jou verblyf by Ravenscliff en sien daarna uit om jou weer hier te ontvang.

Ravenscliff Self-catering
Elana S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana S

Fantasties!

Hierdie pragtige gebou is beslis 'n oorslaap werd. Die ontvangs was baie vriendelik en alles silwerskoon. Ons was aangenaam verras met die verblyf en sal dit volpunte gee.

Ravenscliff Self-catering se terugvoer

Elana, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Sien daarna uit om julle weer hier te ontvang. Dit is altyd n voorreg om wonderlike gaste te ontvang.

Ravenscliff Self-catering
Chrisna F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna F

Fantasties.

Absoluut fantasties, so 'n lekker huis. Alles was wonderlik. Sal dit beslis aanbeveel en sal vir seker terug wees.

Ravenscliff Self-catering se terugvoer

Chrisna, baie dankie vir jul verblyf by Ravenscliff. Julle was wonderlike gaste om te akkommodeer en sal jul graag weer hier ontvang. Voorspoedige Nuwe Jaar wense.

Ravenscliff Self-catering
Katie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katie S

Exceptionally beautiful house, and incredible value for money. Wish we could have stayed longer!

The house is such a gorgeous treasure. We will definitely use it again next time we come through Oudtshoorn.

Ravenscliff Self-catering se terugvoer

Katie thank you for your beautiful review. It was a privilege having you as excellent guests. We were grateful to have you here. Looking forward to having you here again.

Ravenscliff Self-catering
Coenraad F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad F

Netjies en goeie diens.

Die verblyf is netjies en die diens fantasties. Sal dit beslis vir almal aanbeveel.

Ravenscliff Self-catering se terugvoer

Thank you Coenraad. It was a privilege having you and family.

Ravenscliff Self-catering
Ian M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M

Very friendly hosts and a comfortable cottage.

Good value for money, although not the best location in town.

Ravenscliff Self-catering se terugvoer

Thank you for your review Ian. This is the Heritage area of Oudtshoorn. We are glad you enjoy your stay.

Ravenscliff Self-catering
Landie U - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landie U

Great place to stay.

Perfect place to stay with everything that you need. Very clean and the pool is a bonus.

Hessie G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hessie G

Baie netjies gerieflike plekkie.

Wonderlike gasvrye mense. Hulle is baie behulpsaam. Plek baie netjies, gerieflik alles wat nodig het om gerieflik te bly. Ons beveel ten sterkste aan.

Ravenscliff Self-catering se terugvoer

Baie dankie Hessie. Julle was wonderlike gaste. Sal jul graag weer hier ontvang.

Ravenscliff Self-catering
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 9, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54690c3f36ef2e81df8b9fc96425aeeaf3f982b3a113764f242cf00d3568b2178dd0210f6c1ca554fb069d87e91d316987a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 9 Kerk Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.589874955299 22.211988091402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang