Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ravenscliff Self-catering

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 9, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ravenscliff Self-catering is in 'n residensiële buurt in Oudtshoorn. Gaste in hierdie verblyf deel die swembad met Ravenscliff Manor. Elke huis het egter sy eie braaigeriewe.

Verblyf is beskikbaar in 2 losstaande eenhede, Stone House en The Cottage. Dit is ideaal vir sakereisigers of 'n gesin of groep vriende wat met vakansie is.

Stone House beskik oor 4 slaapkamers en is geskik vir 7 gaste. Die slaapkamers is smaakvol versier en het gemaklike beddens en antieke meubels. Twee van die slaapkamers is oopplan met en suite-badkamers wat elk 'n bad het, waar die ander kamers 'n badkamer deel. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is ook 'n braai-area.

The Cottage beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamers het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad in die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer maak van die tweede badkamer met 'n stort gebruik. Die eenheid het ook 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea.

Gratis WiFi is beskikbaar en daar is parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Rona M
Saam met vriende
5.0
Ravenscliff se akkommodasie-opsies is puik waarde vir geld. Heerlike en gerieflike verblyf in die hart van Oudtshoorn. Knus gebly in die middel van di...
Sien meer
Jun 2024
Francois S
Saam met vriende
5.0
Fantasties, als wat jy aan kan dink is tot jou beskikking. Die verblyf is van hoogstaande gehalte en baie gemaklik.
Mei 2024
Pierre V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende veblyf. Jammer ons kon net 1 nag oorbly. Pragtige woonhuis en smaakvol gemeubileer. Vriendelike en behulpsame gashere.
Mrt 2024
Elana S
Gesin met tieners
5.0
Fantasties! Hierdie pragtige gebou is beslis 'n oorslaap werd. Die ontvangs was baie vriendelik en alles silwerskoon. Ons was aangenaam verras met die...
Sien meer
Apr 2023
Landie U
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to stay. Perfect place to stay with everything that you need. Very clean and the pool is a bonus.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 53

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 9, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ravenscliff Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 9, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54690c3f36ef2e81df8b9fc96425aeeaf3f982b3a113764f242cf00d3568b2178dd0210f6c1ca554fb069d87e91d316987a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 9 Kerk Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.589874955299 22.211988091402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang