Ravenscliff Self-catering
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 9, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ravenscliff Self-catering is in 'n residensiële buurt in Oudtshoorn. Gaste in hierdie verblyf deel die swembad met Ravenscliff Manor. Elke huis het egter sy eie braaigeriewe.
Verblyf is beskikbaar in 2 losstaande eenhede, Stone House en The Cottage. Dit is ideaal vir sakereisigers of 'n gesin of groep vriende wat met vakansie is.
Stone House beskik oor 4 slaapkamers en is geskik vir 7 gaste. Die slaapkamers is smaakvol versier en het gemaklike beddens en antieke meubels. Twee van die slaapkamers is oopplan met en suite-badkamers wat elk 'n bad het, waar die ander kamers 'n badkamer deel. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is ook 'n braai-area.
The Cottage beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamers het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad in die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer maak van die tweede badkamer met 'n stort gebruik. Die eenheid het ook 'n oopplan-kombuis en 'n sitarea.
Gratis WiFi is beskikbaar en daar is parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 53
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kerkstraat 9, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Ravenscliff Self-catering het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 9, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang