Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ravenscliff Villa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sharon R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Comfortable, beautiful and will definitely stay again. The house was absolutely beautiful, impeccably maintained and extremely comfortable to stay in. The owner made a tremendous effort to ensure that we were comfortable and showed a lot of pride in his home. We thoroughly enjoyed our stay and will definitely stay there again. Our dog was made most welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Villa
Sharon, thank you for your beautiful review. You're excellent guests, and it was a privilege to meet you, your husband, and your dog. We would love to have you here again.

Carelia S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Pet-friendly verblyf in die middel van die dorp! Pragtige groot ruim huis en erf. Ons het lekker gebly en dit was vir ons baie lekker dag ons hondjies kon saam gaan! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Villa
Carelia, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Ons waardeer julle verblyf by ons en ook dat julle dit saam met pragtige honde kinders kon geniet. Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang.

Mada W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Fantamagories. Dit was awesome. Beslis 'n plek om te onthou. Soveel omgee mense wat net regstaan om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Villa
Mada, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Sien daarna uit om jou weer hier te ontvang.

Helen D
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Wonderful stay. Leon, a perfect host, brought me some milk on request after hours without any effort. He was very helpful and charming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Villa
Helen, thank you for your beautiful review. You're excellent guests and we would love to have you here again.

Anso V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Die huis is ruim en gerieflik ingerig. Daar is regtig alles wat jy so nodig kry en genoeg kuierplek vir almal. Dit was regtig 'n heerlike kuiertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Villa
Anso baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Ons waardeer opreg. Dit is altyd n voorreg om wonderlike gaste soos julle te ontmoet. Sien daarna uit om jul weer hier te ontvang.

Francois S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Als wat jy nodig het. Die akkommodasie bied als wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Villa
Baie dankie Francois vir jou terugvoering. Dit was 'n voorreg om jou by Ravenscliff as 'n gas te ontvang. Ons sien uit daarna om jou weer hier te ontvang.

Bonita F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Lovely vintage family home. So much space if you are a large group and need to get out of the city. This is a perfect home away from home — everything you need is readily accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Villa
Bonita, thank you for your beautiful review. It was a privilege having you at Ravenscliff. You're excellent guests to accommodate.

Alex B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2023

Baie gerieflik en groot. Skoon en baie veilig. Baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Leon
Ravenscliff Villa
Alexander baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer jou pragtige opmerkings.

Eben U
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Ongelooflike gasvryheid van Leon. Groot huis, baie goed toegerus, baie netjies en skoon. Leon is 'n baie vriendelike en behulpsame gasheer. Ligging is baie goed, naby aan die hoofstraat en restaurante. Ons het veilig gevoel en dit is ons eerste keuse vir verblyf vir die toekoms. Dankie Leon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Villa
Baie dankie Eben. Geselsies met julle was so goed. Pragtige familie en vriende. Sal julle baie graag weer hier ontvang. Sterkte met fietsry.

Natalie K
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Baie oulike plekkie met genoeg slaapplek vir 10. Die eienaar is ook baie vriendelik en behulpsaam en het selfs kaggelhout vir ons gegee. Gaan beslis weer hier bly wanneer ek in Oudtshoorn is. Dit was my 50ste verjaardagnaweek en die ideale plek vir ons groep om te kuier en braai en dis overall die oulikste plek in Oudtshoorn waar ek al gebly het. 100% sal ek dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Ravenscliff Villa
Baie dankie Natalie. Julle is pragtige familie en vriende. Sien daarna uit om julle weer hier te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 53

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R5 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 20, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51c5fb9d4452d3dddc46415efe718e77668319c46d5c85839c46fe03c7e6534b905e4a668b1716514cfd8afc9847bc3d1b10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 10 mense 15 5 1 5 20 Kerk Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.589191 22.210135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang