Ravenscliff Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 53
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Sharon R - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable, beautiful and will definitely stay again.
Ravenscliff Villa se terugvoer
Sharon, thank you for your beautiful review. You're excellent guests, and it was a privilege to meet you, your husband, and your dog. We would love to have you here again.
Carelia S - Feb 2024
Algehele gradering
Pet-friendly verblyf in die middel van die dorp!
Ravenscliff Villa se terugvoer
Carelia, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Ons waardeer julle verblyf by ons en ook dat julle dit saam met pragtige honde kinders kon geniet. Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang.
Mada W - Des 2023
Algehele gradering
Fantamagories.
Ravenscliff Villa se terugvoer
Mada, baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Sien daarna uit om jou weer hier te ontvang.
Helen D - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderful stay.
Ravenscliff Villa se terugvoer
Helen, thank you for your beautiful review. You're excellent guests and we would love to have you here again.
Anso V - Sep 2023
Algehele gradering
Die huis is ruim en gerieflik ingerig.
Ravenscliff Villa se terugvoer
Anso baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Ons waardeer opreg. Dit is altyd n voorreg om wonderlike gaste soos julle te ontmoet. Sien daarna uit om jul weer hier te ontvang.
Francois S - Mei 2023
Algehele gradering
Als wat jy nodig het.
Ravenscliff Villa se terugvoer
Baie dankie Francois vir jou terugvoering. Dit was 'n voorreg om jou by Ravenscliff as 'n gas te ontvang. Ons sien uit daarna om jou weer hier te ontvang.
Bonita F - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely vintage family home.
Ravenscliff Villa se terugvoer
Bonita, thank you for your beautiful review. It was a privilege having you at Ravenscliff. You're excellent guests to accommodate.
Alex B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en groot. Skoon en baie veilig.
Ravenscliff Villa se terugvoer
Alexander baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer jou pragtige opmerkings.
Eben U - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid van Leon.
Ravenscliff Villa se terugvoer
Baie dankie Eben. Geselsies met julle was so goed. Pragtige familie en vriende. Sal julle baie graag weer hier ontvang. Sterkte met fietsry.
Natalie K - Aug 2022
Algehele gradering
Baie oulike plekkie met genoeg slaapplek vir 10. Die eienaar is ook baie vriendelik en behulpsaam en het selfs kaggelhout vir ons gegee. Gaan beslis weer hier bly wanneer ek in Oudtshoorn is.
Ravenscliff Villa se terugvoer
Baie dankie Natalie. Julle is pragtige familie en vriende. Sien daarna uit om julle weer hier te ontvang.
Andre G - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekende, netjiese en gerieflike verblyf.
Ravenscliff Villa se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige terugvoering. Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang.
M G - Okt 2022
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en goed toegerus, vriendelike ontvangs!
Ravenscliff Villa se terugvoer
Baie dankie Francois. Dit was wonderlik om julle te kon ontvang vir jul verblyf.
Nika G - Aug 2022
Algehele gradering
Baie aangename verblyf. Baie ruim en skoon huis.
Ravenscliff Villa se terugvoer
Baie dankie Nika. Ons opregte waardering vir julle pragtige terugvoering. Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang.
Karien D - Mrt 2022
Algehele gradering
Groep saam gereis vir werk in Oudtshoorn. Wonderlike diens. Pragtig skoon. Baie mooi.
Ravenscliff Villa se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige boodskap Karien. Ons sal julle graag weer ontvang by Ravenscliff Villa.
Vriendelike Groete Leon Gerber
Francois S - Nov 2022
Algehele gradering
Onverwags die grootte van die huis en net vir ons 2.
Ravenscliff Villa se terugvoer
Francois, baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer julle verblyf by Ravenscliff. Dit is wonderlik om netjiese, vriendelike gaste te ontvang.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 20, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang