Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ravenscliff Villa

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 20, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Ravenscliff Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in die middel van Oudtshoorn. Die huis is ideaal vir groot gesinne of 'n groep vriende of vir sportentoesiaste.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word indien nodig. Hierdie kamer het 'n tuin-uitsig en het toegang tot 'n gedeelde badkamer en 'n gastetoilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Hierdie kamer het 'n aparte ingang na een van die onderdak-patio's. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word indien nodig. Hierdie kamer is buite die sitkamer geleë en het toegang tot 'n gedeelde badkamer en gastetoilet. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word indien nodig. Hierdie kamer is ook buite die sitkamer geleë en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word indien nodig. Hierdie kamer het toegang tot 'n gedeelde badkamer en gastetoilet. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, handstort, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke en toiletware word voorsien.

Die huis beskik oor 'n ruim kombuis, eetarea en sitkamer met 'n kaggel wat na een van die onderdak-patio's lei. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n skottelgoedwasser vir gerief. Die yskas bestaan uit 'n groot vrieskas en koue area.

Die tafel in die kombuis strek om 10 mense te akkommodeer, en elke onderdakstoep het 'n tafel en stoele. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is 2 onderdak-patio's buite, een met 'n onderdakbraaifasiliteit, en uitsigte oor die stad na die Outeniekwa- en Swartberge.

Die huis is in 'n lieflike omheinde tuin met skaduryke bome en buitebraaigeriewe geleë. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar en die huis het 'n alarmstelsel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Ravenscliff Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 53

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 20, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ravenscliff Villa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 20, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51c5fb9d4452d3dddc46415efe718e77668319c46d5c85839c46fe03c7e6534b905e4a668b1716514cfd8afc9847bc3d1b10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 10 mense 15 5 1 5 20 Kerk Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.589191 22.210135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang