Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ravenscroft

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Susan J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld en ryk aan geskiedenis. Pragtige plek met die mooiste uitsig oor die vallei. Vriendelike ontvangs deur gasvrou, hulpvaardig en verblyf was skoon, netjies met goed toegeruste huisie en kombuis vir selfsorg. Rustige plek vir ontspan en sal beslis weer terugkom. Dae was warm om die "stofie" in hoofslaapkamer te gebruik, maar dis 'n groot aanwins vir die wintermaande. Kaggel in die sitkamer is net reg vir familie kuiers saans gedurende die winter. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Clean, comfortable, quiet, and good location. Sue was a great hostess, contacting me to check on our arrival time and then sending me the necessary details to check out for on our arrival. She was friendly and welcoming, making sure that we had everything necessary for our stay and giving us details of local restaurants. She also gave us extra, safe parking space for our trailer and motorbikes. The place was bigger than expected with a lovely private garden. The beds were comfortable and everything was spotlessly clean. It was perfect for our needs and great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Amazing place. What is there not to like? Was fun with no TV and Wi-fi. Gave us some quality time. A+. Not much one can add to an amazing place. Keep up the good work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maryke M
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Jan 2023

Perfect. Ons het elke aand gesinstyd gehad. Hulle het tot ligte ingesit wat werk wanneer daar loadshedding was.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Linda F
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Beautiful, clean and comfortable accommodation and fantastic service. Very central, fantastic hosts, we will definitely use this accommodation again and recommend it to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomé D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

A lovely experience! Lovely stay with a lovely host. The views are breathtaking. Well worth it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
Kort verblyf
5.0
Jan 2021

Vreedsaam, pragtige uitsig en goeie geriewe. Die huisie het ongelooflike geskiedkundige waarde en daar is 'n pragtige uitsig. Die geriewe was ook heel na wense. Die ligging halfpad tussen Pietermaritzburg en Durban is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Main-weg 28, Drummond, Outer West Durban, 3626, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0456a30f99631142cb1303e6ed383d718a209073239c7549572f691791633aecd936adb7e51805b6eacd83224765c2527ed4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 28 Old Main Road Drummond 3626 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.746826799173 30.696783058284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang