Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rawsonville Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 85 resensies vir Rawsonville Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Rua M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rua M

Well done!

Thanks for a lovely overnight stay! Your house ticks all the boxes, and your kindness and service are much appreciated!

Claudie T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudie T

Ons het baie lekker gebly. Daar word baie aandag aan detail gegee.

Baie gerieflike en aangename verblyf!

Mariana V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V

Gemaklik. Tuis gevoel.

Ons het daar oornag en die omgewing verken. Alles gehad wat ons nodig gehad het. Veilige parkering. Vriendelike gasvrou, Lisa, het ons verwelkom en gewys waar alles is. Sy het ook 'n plek vir aandete aanbeveel - Die Stalle.

Santie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V

Gemaklike luukse kamer met ruim gemeenskaplike leefarea. Veilige parkering.

Baie lekker kamer met netjiese badkamer met stort en heerlike bad. Genoeg koffie / tee om in jou kamer of in die gemeenskaplike leefarea te geniet. Gemeenskaplike ys- en vrieskas en binne parkeerplek binne die gastehuisarea. Keuse van ontbyt ingesluit as mens betyds bespreek.

Graeme M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme M

Welcoming.

The owner had made contact some weeks before my arrival and was able to provide me with information on possible restaurants and places to visit in the Worcester and Rawsonville area.

Anastasia V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia V

Die diens was puik en die eienaar is so vriendelik en behulpsaam.

Ons het baie lekker gebly.

Cindy D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D

Serenity at its best.

The stay at Rawsonville Guest House was awesome. New owners. Thank you very much, Lisa, for the service given. We will definitely be back for more. The garden is immaculate.

Rawsonville Guest House se terugvoer

Thank you so much Cindy, we look forward to seeing you soon.

Rawsonville Guest House
Aileen D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aileen D

Passing through.

Extremely comfortable.

Annette C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette C

Heerlike oornag verblyf.

Aangenaam verras, aangesien hulle nog besig was met herstelwerk na kwaaie reën en erge wind. Gerieflike, netjiese en suite slaapkamer. Heerlike, goed voorbereide ontbyt. Sal beslis weer van hulle gebruikmaak.

Chere H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chere H

The host was very helpful and friendly.

It was lovely, the place was comfortable.

Jacobus E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus E

Kamer en geriewe was baie netjies, eienaars vriendelik en behulpsaam.

Baie lekker gebly. Geriewe is op standaard en netjies. Tuin is besonders mooi. Naby motorhawe en restaurante.

Rawsonville Guest House se terugvoer

Baie dankie, Jacobus.

Rawsonville Guest House
Andre M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M

Baie goeie waarde vir geld verblyf.

Ja, ek het, plek is skoon, goed toegerus, en vriendelike hulpvaardige diens.

Andre V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Andre V

Ons het vir 2 nagte bespreek en net 1 nag gebly.

Die gastehuis is nie goed geleë nie. Rawsonville (die dorp) is nie 'n toerisme-bestemming nie. Die bemarkingsfotos skep 'n vals beeld van die fasiliteite. Die tarief per nag is te duur vir wat die gastehuis bied. Geen lugversorging, beperkte DSTV-pakket. Beperkte ontspanningsgeriewe.

Rawsonville Guest House se terugvoer

Geagte Andre, ons is jammer om te hoor dat ons dorp en Rawsonville House nie aan jou verwagtinge voldoen het nie.
Ons neem alle terugvoer ernstig op en sal die gedeeltes wat jy uitgelig het vir verbetering hersien. Dankie vir jou terugvoer.

Rawsonville Guest House
Stella S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella S

What a charming little cottage! Had everything I needed. Pool a definite plus!

Excellent location! Enjoyed the quiet and birdsong, not forgetting the stunning garden! The pool was a definite plus in this heat. My heartfelt thanks to the host who made us feel so at home.

Jeanita L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanita L

Baie lekker gebly.

Dit was 'n aangename verblyf. Dit het gevoel of ons by oupa en ouma kuier. Die stort was wonderlik warm, en die tuin is absoluut 'n fees om in te sit en ontspan.

Annemarie P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P

Ek het die bespreking vir die Sinode-bywoning gedoen. Die terugvoer was dat dit uitstekende verblyf was en hoogs aan te beveel. Baie dankie, Kobus.

Verblyf was perfek, skoon netjies, goed geleë. Kobus was baie tegemoetkomend met tye en het selfs melk ens., aangevul. Die manne was baie gelukkig met hulle verblyf daar.

Corne V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Heerlike wegbreek.

Lekker kuierpkek in die wynlande!! Swembad was 'n wenner in die hitte.

Baven G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Baven G

Baie lieflik.

Vriendelike diens. Behulpsame kliente.

Janke V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janke V

Baie rustig en gerieflik.

Pragtige, netjiese en skoon kamer. Heerlike warm bed met elektriese kombers was baie welkom op vriesende aand.

Adonis F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adonis F

Kuier was baie lekker, rustige atmosfeer, vriendelike diens.

Dit was baie lekker om by Rawsonville Guest House te bly, baie rustige atmosfeer, het dit baie geniet.

Gareth G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gareth G

Gerieflik.

Die personeel wat ons ontvang het, was vriendelik en behulpsaam. Die kothuis was skoon en netjies, maar alhoewel dit 'n nie-rook fasiliteit is, het dit na rook geruik. Die bed is gemaklik en die beddegoed is skoon. Die TV-pakket het geen sport nie, wat teleurstellend was omdat die Rugby Wêreldbeker gespeel is. Daar was nie 'n tafel binne die kothuis waarby ons kon eet nie, alhoewel daar 'n tafel agter die bed was, maar stoele kon nie daar pas nie. Daar was 'n ekstra bed wat nie op die fotos getoon word nie. Ek sou verkies het dat die tafel in die posisie van die bed was. Daar was wel 'n tuinstel, maar weens die weer kon ons nie buite sit nie.

Tamlyn D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tamlyn D

Okay stay.

The room was basic. Parking space was a problem. Found ants in the kettle so opted not to make tea. Overall, I didn't enjoy the stay.

Marlene M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Vriendelike ontvangs, rustige en netjiese slaapkamer.

Ons het die mooi huis en tuin en netjiese en gerieflike slaapkamer baie geniet (in die hitte sal 'n staanwaaier welkom wees, asb).

Cora M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora M

Ons het baie lekker gebly, was skoon en kliëntediens was uitstekend. Ontbyt was heerlik! Baie dankie!

Ons het heerlik gebly baie dankie!

Eric L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric L

Baie netjies en skoon met 'n lushof vir 'n tuin.

Ons het baie lekker gebly, maar wil graag voorstel dat hulle vir die besoekers 'n beurtkragskedule gee. Bietjie gesukkel om hare droog te kry vir 'n troue.

Graham L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Graham L

Gemaklik met baie goeie diens en baie hulpvaardig.

Ons het 'n paar versoeke gehad wat nie vooraf deel van ons verblyf was nie en dit was hanteer en oplossings is aangebied.

Andre F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Andre F

Would be more suitable for working people as there is no ambiance.

Both my wife and I wanted to bath the one evening and no warm water was available as the other 6 quests in the guest house used up all of the warm water. This issue has been brought to the attention of management but with no response.

Tequila H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tequila H

Ideal break-away heaven

Scenic and relaxing sanctuary.

Rawsonville Guest House se terugvoer

Thank you very much for the great review. We look forward to hosting you again soon.

Rawsonville Guest House
Mariaan J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan J

Netjiese verblyf en 'n rustige atmosfeer.

Ek was vriendelik ontvang en tot die verwarmer was reeds aangeskakel in my eenheid, netjiese en skoon geriewe, sal weer bespreek.

Rawsonville Guest House se terugvoer

Ons is baie bly dat julle lekker gebly het. Dankie vir die positiewe terugvoer.

Rawsonville Guest House
Herman V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Bekostigbaar en gerieflike verblyf met uitstekende diens!

Tuinkothuis is 'n aparte buitekamer. Baie netjies en het tuis gevoel. Eenvoudig, maar daar is als wat jy nodig het.

Rawsonville Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi verslag. Kom kuier gerus weer!

Rawsonville Guest House
Wilfred M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfred M

Ideale plek om jouself net weer te vind.

Spasie is te klein om alles te vertel maar, Rawsonville Guest House is die ideale plek om jouself weer te vind in die besige lewe. En die vriendelikheid en gasvryheid van Alice verdien sommer nog baie kuiers.

Peter C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peter C

Rustig.

Die elektriese kombers was 'n plus in die koue, veral met sneeu op bergpieke. Alice was baie gaaf en behulpsaam.

Alicia P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alicia P

Die kothuis was effe kleiner as wat verwag is. Die ekstra bed wat bygevoeg is, was vir my tiener dogter.

Die swembad het ons nie benut nie omdat die water vuil was. Met aankoms het ons ontdek dat die DStv nie aan is nie, en kon ons basies nie TV kyk nie. Ons het egter probeer om die beste van iets sleg te maak. Dit sou byvoorbeeld waardeer word indien daar vooraf aan ons gekommunikeer is dat die DStv af is, sodat ander alternatiewe gebruik kon word, veral omdat kinders televisie kyk.

Reghardt J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reghardt J

Skoon, gerieflik en netjiese moderne groot badkamer.

Sal beslis weer daar gaan bly. Baie georganiseerd en op tyd met ontbyt. Genoeg geriewe om als te vergemaklik.

Jacoba D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoba D

Baie rustig in die mooiste omgewing.

Dis 'n pragtige, ou huis, mooiste tuin, en baie gasvry.

Karin R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin R

Beautiful place.

I enjoyed the stay, the garden and friendliness of the staff.

Casey B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Casey B

Homey with great service.

Lovely location.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Huislik met goeie diens.

Lieflike ligging.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Quinton F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quinton F

Break away. Just what is needed.

Excellent to have a break, a few days surrounded by nature and a garden filled with lovely fruit and vegetables.

Marilyn E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilyn E

Homely, safe and cozy.

Warm welcome by Ansi. The house, as well as the room were very clean. It was very quiet, which is what I needed. The breakfast was on point. I couldn't make use of the beautiful garden and swimming pool as the weather didn't allow.

Petro L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro L

Dit was 'n groot bederf!

Dit was 'n pragtige ou plek met die mooiste tuin en ons as vriende kon die privaatheid saam geniet!

Brendan M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brendan M

Peaceful.

Very nice people!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vreedsaam.

Baie oulike mense.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gillmer J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gillmer J

Mooi uitsig van die berge in die cottage.

Die reëls sê geen kinders naby die swembad, maar daar mag geen kinders bespreek word by die gastehuis nie. Ons moes ander reëlings maak met ons 2 jarige seun. Gastehuis is mooi en netjies. Kon geen fout vind nie. Mooi uitsig oor die berge en agtertuin met swembad.

Dana J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana J

Ongelooflike uitkyk.

Goeie ontvangs en baie gerieflike akkommodasie.

Pieter J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Skoon, netjies en gerieflik.

Heerlike naweek in Rawsonville gehad. Rawsonville Guest House is sentraal geleë, vriendelike eienaars, skoon, netjies en bekostigbaar.

Alta G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta G

Fantasties!

Het gevoel of ons by ons eie huis is en nie 900 km ver nie. Gasvryheid fantasies! Sal dit definitief vir ander reisigers aanbeveel.

Petri V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petri V

'n Gemaklike, egte boland tuiste.

Die huis het lekker groot, koel kamers en mooi toegeruste badkamers. Die beste vir my was die pragtige tuin waar ons lekker koffie kon drink en die plante ontdek en geniet het. Die huis is gemaklik geleë naby wynkelders en ander toeristeaantreklikhede met 'n uitsig oor die omliggende berge met die plaasbure se wingerd in die voorgrond. Verder is dit is nog bekostigbaar ook.

Keshia E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keshia E

Fabulous.

Fantastic scenery and private surrounding.

Luc S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luc S

Ons het 'n heerlike, rustige, gemaklike tyd geniet by Rawsonville Guest House en sal gou weer daar kom bly.

Baie dankie vir Rawsonville Gastehuis. Die eienaars en operateurs was vriendelik en verwelkomend. Die pragtige tuin het vir ons rustigheid gebring. Die natuurlike stilte van die area was 'n plesier en ons het ongelooflik lekker geslaap in die gemaklike en elegant-versierde kamer. Ons hoop om gou weer te kom kuier by julle!

Johan B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Pragtige en gerieflike verblyf tussen die wynlande wat ons baie geniet het.

Pragtige ou woning en 'n vriendelike ontvangs deur die Kritzingers. Die ruim kamers en badkamers is uiters smaakvol en goed ingerig (met die uitsondering van klerehangers in die kaste, waarvan daar te min was). Ons het heerlik daar gebly. Die webtuiste is ietwat misleidend wat die insluiting van ontbyt betref en ons het dit dus as 'n gegewe beskou. Dit was egter nie die geval nie en sou spesiaal op ons versoek gereël moes word.

Danie B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie B

Weltevrede.

Ons was vriendelik ontvang en gastehuis was netjies en skoon. Regtig niks om oor te kla nie.

Catharina S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catharina S

Fantasties.

Was baie maklik om gastehuis te kry. Veilige parkering. Tuin ongelooflik mooi Kon lekker ontspan.

Sharleen C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharleen C

Homely feel.

Being surrounded by the beautiful garden, lovely pool and stunning backdrop outside.

Lood K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lood K

Baie aangenaam en rustig.

Ruim kamers en geriewe en baie netjies. Dit het aan die verwagting voldoen.

Garth S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Garth S

Totaal aanvaarbaar.

Baie lekker gebly vir 2 aande in die cottage, eienaars was weg maar ons het niks meer nodig gehad nie.

Elza M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elza M

Netjies en skoon.

Ons het baie lekker gekuier by Rawsonville gastehuis. Ons kamer was baie skoon en netjies en ons gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Julle tuin is pragtig!

Leon W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W

Very satisfied.

All my expectations were met.

Magda T - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda T

Die verblyf was heerlik t.s.v. die yskoue weer.

Die verblyf was goed. Die woonstel is baie privaat met eie ingang. Dit is ook ten volle toegerus vir koue weer. 'n Aanbeveling is 'n lys van eetplekke in die omgewing, veral in die winter as al die restaurante nie oop is nie. 'n Pamflet oor die Breëriviervallei kan ook handig te pas kom.

Renaldo C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo C

Dit was fantasties.

Die gastehuis is in 'n stil area nie ver van die dorp of staff nie. Netjies binne en buite met gratis WiFi. Ruim kamer en badkamer. Atmosfeer is ongelooflik.

Joy S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy S

Gerieflik netjies vriendelike diens.

Ons het dit geniet om by hierdie gastehuis te wees. Dit was gerieflik, netjies en lekker ruim. Die diens was goed en vriendelik.

Teuns B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teuns B

Rustig.

Baie vriendelike mense, baie mooi tuin. Letterlik lekker geslaap!

Chris V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Lekker gerus nadat ek moeg en laat by vriendelike gastehuis opgedaag het.

Ek sal graag hierdie gastehuis as bestemming aanbeveel vanweë hul vriendelike en uit die pad diens en persoonlikhede. Huis is skoon en netjies en beddens slaap lekker.

Ane M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane M

My verblyf was fantasties!

Dit was heerlik om daar te kuier. Ek het veral die vriendelikheid van die gasfamilie geniet. Baie dankie dat die werf so skoon en netjies was. Aangesien ek 'n leser is het ek veral die stilte geniet. Ons kon heerlik laat slaap in skoon beddegoed. Die welige plantegroei en hoenders het karakter aan die vakansie gegee. Ons werk die hele jaar baie hard en die atmosfeer was 'n heerlike kontras met ons besige lewe wat ons tans lei.

Marie B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Baie gasvrye ontvangs en pragtige area!

Dit was so 'n aangename ontvangs deur ons gasheer en gasvrou! Pragtige huis en super skoon kamers! Baie aangename ervaring!

Rosaline P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosaline P

Dienste was uitstekend en personeel was baie gasvry en behulpsaam. Ontbyt was vars en versadigend.

Ons het net een nag oorgebly.

Michele N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michele N

Gasvry.

Ek het my verblyf terdeë geniet. Dit was soos huis. Baie warm en hartlik en ontspanne. Baie veilig. Baie netjies en skoon. Ek sal enige persoon aanbeveel om daar te oornag.

Retha R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha R

Rustig en amper gevoel soos op 'n plaas.

Ons het baie lekker gebly en Ansie en Kobus was baie vriendelik. Dankie vir die lanterns wat u gegee het toe ons gebraai het.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Candice P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Candice P

It was decent.

Well suited for people who are in desperate need of a break of daily life and stress as well as the elderly. Quiet and peaceful.

Zack S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zack S

Waarde vir geld.

Ons het die twee dae verblyf baie aangenaam gevind. Netjies en skoon met vriendelike diens. Ons het die swembad as welkome lafenis gevind na die warm dae.

Louise H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Gasvry, lekker, mooi, vriendelik, sommer alles wat mooi is.

Tannie Ans en Kobus het ons baie tuis laat voel en ons sommer soos familie laat voel. Het vreeslik lekker gekuier en ook baie geleer. Jac-Louis het dit baie geniet om so baie van die plante by Kobus te leer en sê ook baie dankie vir sy plantjies wat hy gekry het. Die heuning is ook njammies. Baie dankie.

Rene J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene J

Wonderlike gasvryheid.

Baie lekker gekuier, behulpsaam, gasvryheid en vriendelikheid.

Ina B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ina B

Lekker plaasatmosfeer

Heerlike klein dorpie met mooi paaie om te verken. In ons geval met die motorfiets. Vriendelike diens. Lekker gebly.

Paul V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Goeie waarde vir geld, netjies en skoon, aangename personeel, goeie diens!

Netjiese en skoon kamer met alle geriewe beskikbaar. Aangename personeel, heerlike ontbyt (pragtig voorberei en voorgesit). Stil omgewing, binne bereik van verskeie toeriste-aantreklikhede. Sterk aanbeveelbaar.

Natasha V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha V

Gerieflik, netjies, heerlike ontbyt, kaggel, vriendelike eienaars.

Sal definitief weer na hulle teruggaan.

Patrys A - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Patrys A

Goed gewees.

Kan dit aanbeveel, baie vriendelike diens.

Neill K - Mrt 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neill K

You feel at home from the minute you arrive!

It was fantastic to stay at the Rawsonville house!

Walter W - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Walter W

Very good

4 star

Ellen V - Okt 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen V

Peacefull, quiet and good organised.

We really enjoyed our stay at Rawsonville House! I'll recommend anyone to go there if they are in the vicinity.

Carmen V - Okt 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen V

Excellent and very friendly and effienct service

Excellent and very friendly and effienct service. Would recommend it to friends and family.

Morné P - Okt 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Morné P

Very friendly people.

Beautiful seroundings.

Neill K - Okt 2010
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neill K

Outstanding service and we will be sure to return to Rawsonville House next year!

We had a great time and the hosts were friendly and polite. We received alot of directions and advice on where to go and where to eat. The festival was an experience of note. Rawsonville House Rocks!

Katie W - Jan 2010
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Katie W

Lovely old house with a beautiful garden and amazing hosts!

The Guest House is an beautiful old house with a well kept garden. The hosts, Gaby and Erika were amazing, extremely helpful and always friendly. Our room was very adequate and had everything that had been promised, and the breakfasts were also superb. All in all a very good stay and would recommend it to anyone in the area!

Ingri M - Nov 2010
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingri M

It was great to stay there.

The hosts friendly and helpful, the place very good

Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterstraat 1, Rawsonville, 6548, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA460f14530940b2eeb19903badab81f71c50ce82c2c049273b85ca8ec3a344590df4d6f4793f7808fdd3ca41fbe08759541cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 1 Porter Road Rawsonville 6548 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.687621069254 19.311583042145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang