Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springsteen Cabins Rawsonville

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louwshoek Boontjiesrivier-pad 6849, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Springsteen Cabins Rawsonville bied unieke verblyf in 'n houthuisie wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Dit is in die majestueuse berge van Avondrood plaas en bied 'n uitsig oor die Breederiviervallei. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek.

Daar is 2 Skandinawiese-styl eenhede, naamlik Philadelphia en Better Days. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n binne- en buitestort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is 'n gaskaggel en lugversorging in elke eenheid. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskassie, 'n broodrooster, potte, panne, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea.

Springsteen Cabins Rawsonville het 'n onderdakhoutdek met 'n warmbad, 'n plonspoel en braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Springsteen Cabins Rawsonville
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Theodor Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Louwshoek Boontjiesrivier-pad 6849, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Springsteen Cabins Rawsonville het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louwshoek Boontjiesrivier-pad 6849, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5b53f37b5654a0a1ac847bf787023c3f142ee52160b0cb9888eeed5b8361ef98ce6b49b47b261223de485d687b1e38ef824?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 695 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 6849 Louwshoek Boontjiesrivier Road Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.733444708112 19.349220546939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang