Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rayvin 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Milton Lane, Rayvin 2, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rayvin 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in die Rayvin-kompleks. Die kompleks is in 'n stil pad in die bekoorlike dorpie Ramsgate en dis net 180 m vanaf Ramsgate South Beach.

Die lieflike woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers en daar is 'n slaapbank in die sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort. Alle linne word voorsien en gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Daar is ook 'n slaapbank in die sitkamer wat geskik is vir 2 kinders.

Die moderne kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die kombuis is oopplan met die sitkamer met 'n etenstafel en stoele. Daar is ook 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Die sitkamer lei na 'n klein balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig na die kant.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike onderdakbraai-area in die tuin en veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 88

Resensies 396

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Milton Lane, Rayvin 2, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rayvin 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Milton Lane, Rayvin 2, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ab92e56938906982cd6b64ca9aa23bc0d9100b6b2ba74f41e69580c89fa10913321551ab95a917ae04ee8d1948f0ddc5242?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Milton Lane Rayvin 2 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.891555953988 30.347601587697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang