Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rayvin No 12

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Apr 2022

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Bertha C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Baie lekker. Baie lekker gekuier, mammie en pappie is 73 jaar oud en loop nie goed, het soms 'n rolstoel- of loopraam nodig en met net die een trappie was dit maklik vir haar en my pa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawie
Rayvin No 12
Baie dankie, ek is so bly dat julle tevrede is. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Johannes B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Augustus langnaweekwegbreek. Ons het op die ingewing van die oomblik 'n vakansie bespreek vir ons en ons kinders en ons vriende met hulle kind. Rayvin was van die beste plekke wat beskikbaar was. Omdat al die plekke al vol was was ons skepties oor die plek veral vir die prys waarteen ons dit gekry het. Wow! Is ons verkeerd bewys. Van die oomblik wat jy in kompleks inry kan jy sien dis veilig en baie goed na gekyk. Woonstel was skoon en so groot en het baie spasie. Ons was twee paartjies met kinders en het nooit gevoel ons is onder mekaar se voete nie. Die woonstel is super goed gestock, met alles wat mens kan nodig hê met vakansie. Gaan vir seker weer terug soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawie
Rayvin No 12
Baie dankie. Ons streef daarna om die vakansie vir ons gaste so gemaklik en aangenaam as moontlik te maak. Dankie vir die ondersteuning

Charmaine C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Fantasties. Fantasties, sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawie
Rayvin No 12
Baie dankie, hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Lizelle J
Kort verblyf
4.6
Jan 2021

Lekker vakansie gehou Die woonstel is groter en mooier as wat dit op die foto's lyk. Baie netjies en vol toegerus. Ramsgate-hoofstrand is slegs 5 minute se stap, om die draai! Ons en ons hondjie het baie lekker vakansie gehou en sal enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle J
Lang verblyf
5.0
Jan 2020

Nog 'n wonderlike vakansie by Rayvin 12! Gesin van 4, onder andere 'n tiener en klein kind met ons kroos Chihuahuas het weereens 'n onvergeetlike vakansie ervaar by Rayvin 12! Ons sal enige tyd terug gaan en raai enige iemand wat hulle hondjies wil saam vat aan om daar in te klok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadine G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2020

Enjoyed it alot! Can honestly say it was very clean, well equipt, everything you need. We enjoyed it with our children so much, would def go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wouter M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Lekker uitgerus. Sal beslis gou weer daar vakansie gaan hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thandi K
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

The place was excellent. I will definitely come again and Dawie was very helpful. The garden was beautiful and the view from the balcony was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tielman A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Dit was baie gerieflik. Was baie tevrede. Breekware was van hoogstaande gehalte. Ek sou net verkies het om 'n bo-laken oor die bed te gehad het. Dakwaaier het ook nie gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawie
Rayvin No 12
Goeie dag Tielman, Baie dankie vir die terugvoer.Bo lakens nou op al die beddens Die seelug en sout verkort dakwaaiers se leeftyd, daarom is daar 3 los staande waaiers wat rondgeskuif kan word. Hoop om julle gou weer te sien. Dawie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Dawie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Henry-weg, Rayvin 12, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcec1305db9c12e391dc23e9ba3069400cee1ae5b9723c94374feda0d61a3243ae726c24b588b1cbdaa06c3c4b05694c78eda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 Henry Road Rayvin 12 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.891467325933 30.347688031288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang