Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rayvin No 12

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Dawie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Rayvin No 12
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Bertha C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha C

Baie lekker.

Baie lekker gekuier, mammie en pappie is 73 jaar oud en loop nie goed, het soms 'n rolstoel- of loopraam nodig en met net die een trappie was dit maklik vir haar en my pa.

Rayvin No 12 se terugvoer

Baie dankie, ek is so bly dat julle tevrede is. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Rayvin No 12
Johannes B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B

Augustus langnaweekwegbreek.

Ons het op die ingewing van die oomblik 'n vakansie bespreek vir ons en ons kinders en ons vriende met hulle kind. Rayvin was van die beste plekke wat beskikbaar was. Omdat al die plekke al vol was was ons skepties oor die plek veral vir die prys waarteen ons dit gekry het. Wow! Is ons verkeerd bewys. Van die oomblik wat jy in kompleks inry kan jy sien dis veilig en baie goed na gekyk. Woonstel was skoon en so groot en het baie spasie. Ons was twee paartjies met kinders en het nooit gevoel ons is onder mekaar se voete nie. Die woonstel is super goed gestock, met alles wat mens kan nodig hê met vakansie. Gaan vir seker weer terug soontoe.

Rayvin No 12 se terugvoer

Baie dankie. Ons streef daarna om die vakansie vir ons gaste so gemaklik en aangenaam as moontlik te maak. Dankie vir die ondersteuning

Rayvin No 12
Charmaine C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C

Fantasties.

Fantasties, sal beslis aanbeveel.

Rayvin No 12 se terugvoer

Baie dankie, hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Rayvin No 12
Lizelle J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle J

Lekker vakansie gehou

Die woonstel is groter en mooier as wat dit op die foto's lyk. Baie netjies en vol toegerus. Ramsgate-hoofstrand is slegs 5 minute se stap, om die draai! Ons en ons hondjie het baie lekker vakansie gehou en sal enige tyd teruggaan.

Michelle J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J

Nog 'n wonderlike vakansie by Rayvin 12!

Gesin van 4, onder andere 'n tiener en klein kind met ons kroos Chihuahuas het weereens 'n onvergeetlike vakansie ervaar by Rayvin 12! Ons sal enige tyd terug gaan en raai enige iemand wat hulle hondjies wil saam vat aan om daar in te klok.

Bernadine G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadine G

Enjoyed it alot!

Can honestly say it was very clean, well equipt, everything you need. We enjoyed it with our children so much, would def go again.

Wouter M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter M

Lekker uitgerus.

Sal beslis gou weer daar vakansie gaan hou.

Thandi K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandi K

The place was excellent. I will definitely come again and Dawie was very helpful.

The garden was beautiful and the view from the balcony was excellent.

Tielman A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tielman A

Dit was baie gerieflik.

Was baie tevrede. Breekware was van hoogstaande gehalte. Ek sou net verkies het om 'n bo-laken oor die bed te gehad het. Dakwaaier het ook nie gewerk nie.

Rayvin No 12 se terugvoer

Goeie dag Tielman,

Baie dankie vir die terugvoer.Bo lakens nou op al die beddens
Die seelug en sout verkort dakwaaiers se leeftyd, daarom is daar 3 los staande waaiers wat rondgeskuif kan word.
Hoop om julle gou weer te sien.
Dawie

Rayvin No 12
Ivy S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivy S

Great venue, clean/neat/spacious and safe. Close to beaches.

Wonderful venue, neat and modern. Safe parking and well maintained gardens. Huge patio and limited sea view. Walking distance to both Ramsgate main beach and Ski Boat beach. Peaceful environment and the complex is tidy. Access to key pick and drop off close and well organised. Full DStv in both sitting room and main bedroom. All utilities are modern and well maintained. Will definitely use the venue again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker plek, skoon/netjies/ruim en veilig. Naby strande.

Pragtige plek, netjies en modern. Veilige parkeerplek en goed onderhoude tuine. Groot patio en beperkte see-uitsig. Stapafstand van beide Ramsgate se hoofstrand en Ski Boat-strand. Rustige omgewing en die kompleks is netjies. Toegang tot die sleutel se afhaal, naby en goed georganiseer. Volledige DStv in beide sitkamer en hoofslaapkamer. Alle geriewe is modern en goed onderhou. Sal beslis weer die plek gebruik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Michelle J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle J

Baie lekker gebly. Veilige kompleks en stapafstand van die strand.

Ons het baie lekker gebly alhoewel daar klein goedjies is wat ons anders sou verkies. Die een straat wat in kom na die kompleks en af na die hoof strand is effens ongewens, maar laat die kompleks se sekuriteit mens veilig voel. Die voordeur se slot was los en het mens gesukkel om die deur oop en toe te sluit, as 'n resultaat het ons net nie meer die deur gesluit nie, maar slegs die sekuriteitshek. Die eenheid het 'n baie lekker stoep en die feit dat ons ons Chihuahuas kon saam vat, 'n bonus! Ons sal graag weer daar gaan bly!

Elana B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana B

Rayvin 12 is waarde vir geld. Absoluut 'n moet.

Ons het baie lekker gebly. Ek sal dit aanbeveel vir almal. Lekker blyplek. Goed toegerus. Ons het als gehad wat nodig was. Lekker rustig. Kan nie wag vir ons volgende besoek nie.

Rayvin No 12 se terugvoer

Wonderlik! Hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Rayvin No 12
Celeste S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste S

Baie oulike en gerieflik plek, dis naby alles.

'n Netjiese, oulike plek. So gerieflik en naby al die ander winkels, 'n goeie restaurant en kuierplek op die hoek, en 'n 5 min loop dan is mens op die strand. Almal het dit so geniet, en ook ons 4-voetkinders. Ons kom beslis weer gou kuier.

Rayvin No 12 se terugvoer

Baie dankie hoop ons sal gou weer 'n bespreking vanaf julle kry.

Rayvin No 12
Mons V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mons V

Dit was ongelooflik lekker. Die plek is stunning!

Ons het ongelooflik lekker gebly. Die plek is goed geleë en was baie skoon en netjies met elke detail wat jy aan kan dink. Die groot bonus was dat ons 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër gehad het. Sal definitief die plek aanbeveel vir enige iemand!

Natasha V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

It was a lovely and peaceful place.

It was a lovely place to stay. It had a great view facing the ocean. There were a variety of restaurants surrounding the area making it a convenient place to stay. The house came equipped with everything for a convenient stay including DSTV.

Kirsty M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty M

Lovely place with garden access. Everything you need.

I stayed with hubby, toddler and mother-in-law. Excellent location to the the beach. Lovely complex. They have everything you need in the unit. Very clean.

Klasie D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Klasie D

Dit was fantasties lekker.

Dit is lekker geleë by die see en alles wat jy nodig het is daar. Selfs wasmasjien en tuimeldroër.

Hanneke V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanneke V

Rustig en naby die strand.

Baie lekker blyplek en naby aan die strand en eetplekke. Baie veilig en gerieflik. Ek sal net mense aanraai om iets saam te vat vir miere. Ongelukkig is die miere oral en klim in alles in. Verder baie lekker.

Welna S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Welna S

Rayvin is a great place to stay.

Thank you for letting me bring Roy my dachshund with me! A plus point is a Take-away deli just across the road with super nice food!

Ismail K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ismail K

Excellent clean and well maintained apartment.

Close to all amenities and the beach, very well maintained, clean and neat apartment, home away from home.

Rayvin No 12 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek neem kennis van die miere en sal plaagbeheer kry om te help.

Rayvin No 12
Maarten P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maarten P

Was baie goed.

Rayvin 12 is goed geleë naby aan strand, vermaak en hoofpad, netjies, veilig en beskik oor al die fasiliteite wat jy benodig vir 'n see-vakansie.

Kirsty M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty M

Rayvin 12 is great value for money.

We arrived in Ramsgate to be told we had to stay somewhere else for a night as they made a mistake and someone else was in the unit. The other accommodation we stayed at (Shemara) is under construction so the noise level was terrible. The lounge light and first bedroom lights weren't working as well as the water went from hot to cold in a second so an even temperature shower or bath was not to be. The sheer curtains kept falling down in the bedrooms and the shower door didn't close properly. I would NOT recommend staying at Shemara 2. Once we moved over to Rayvin 12, our holiday got a whole lot better. Very clean, secure and nicely decorated. A lovely complex, friendly neighbors, plenty of parking and a short walk from the main beach. I would highly recommend Rayvin 12. Great value for money.

Tania P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tania P

Baie mooi plek, goed gevestig naby alles.

Mooi plek. Goed gevestig, alles beskikbaar in eenheid.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Henry-weg, Rayvin 12, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcec1305db9c12e391dc23e9ba3069400cee1ae5b9723c94374feda0d61a3243ae726c24b588b1cbdaa06c3c4b05694c78eda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 Henry Road Rayvin 12 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.891467325933 30.347688031288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang