Rayvin No 12
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Henry-weg, Rayvin 12, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rayvin No 12 is in 'n kompleks geleë, net 'n entjie se stap vanaf die hoofstrand in Ramsgate. Ramsgate het 'n Blouvlagstrand. Daar is 'n kiosk, toilette, haainette, lewensredders, pragtige en veilige staproetes, diepsee-hengelgeleenthede, asook branderplankry- en rotshengel. Margate-lughawe is 5 km ver.
Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en 'n TV. Die tweede kamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die tweede kamer maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort. 'n Slaapbank is ook in die sitkamer beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n mikrogolfoond asook eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met volledige DStv. Die leefarea maak ook oop op 'n groot gemeubileerde stoep wat ook 'n braai-area het.
Skaduparkeerplek vir 1 voertuig sowel as 'n tweede parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks is omhein en toegang word verkry deur 'n elektriese hek.
Rayvin No 12 is net 'n kort entjie se stap vanaf verskeie restaurante en kroeë. Besienswaardighede in die area sluit gholfbane, winkelsentrums, staproetes, Butterfly Valley of Bellevue Park in.
Die eenheid het sonkrag wat minimale impak tydens beurtkrag verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Dawie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 37
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Henry-weg, Rayvin 12, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rayvin No 12 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Henry-weg, Rayvin 12, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang