Re a Lora Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Nooitgedacht Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R6 400 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Re a Lora Lodge is op 'n bosveld-paradys van 1000 hektaar in die hartjie van Limpopo geleë. Dit is 15 km van Bela-Bela af.
Die lodge 'n bied 6 slaapkamers met en suite-badkamers as selfsorg-eenheid. Die eenheid het 'n leefarea, eetkamer en kombuis. Die sitarea het 'n TV met volledige DStv. Die eetkamertafel het sitplek vir 8 en daar is ook 'n addisionele sitarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond in. Al die kamers het lugversorging en 'n TV met Netflix.
Die tuin lei na die bosveld waar jy gereeld bokkies kan sien wei. Daar is 'n verskeidenheid voëllewe en wild op jou drumpel. Daar is ook 'n privaat swembad, braai-area en 'n lapa met 'n kroeg in die tuin.
Gaste kan kies uit 'n wye verskeidenheid doendinge soos wildkyk, wildritte, voël-safari's en fotografie-safari's. Besienswaardighede naby die lodge sluit die Aventura Forever Resort, Zebula Country Club en Mabalingwe Natuurreservaat in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Nooitgedacht Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Re a Lora Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Nooitgedacht Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang