Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Readman Gastehuis Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Readman Gastehuis Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Johan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Baie goed ontvang deur eienaars, geriewe was puik en ons het heerlik gekuier.

Was vir seker baie lekker en sal beslis weer enige tyd daar oorbly.

Readman Gastehuis Lodge se terugvoer

Dankie, julle is altyd welkom by Readman Gastehuis. Mooi dag.

Readman Gastehuis Lodge
Paula H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula H

Wonderlike verblyf! Onverbeterlik!

So lekker om na 15 jaar terug te keer na 'n gastehuis en soveel aanbouings te sien! Alles met soveel smaak gedoen! Tannie Maryna, mens kan sien jou werk is jou trots! Ons kamer was onverbeterlik en ons het niks gekort nie! Daar was selfs 'n warm kombers en winterlakens op ons snoesige bed! Die tuine is so mooi al is dit nog semi-winter! Plus ons het veilige parkering! So lekker om tuis te gaan in so netjiese omgewing!

Gert S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S

Awesome.

Baie mooi. Skoon en netjies. Die beste ontbyt in die dorp.

Janette V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette V

Ek het welkom gevoel vanaf ek daar aangekom het, kos was fantasties en baie vriendelike diens.

Ek sal altyd daar inklok wanneer ek weer Klerksdorp toe moet gaan, en sal die plek vir enige een aanbeveel. Die eienaars is ou mensies, en vreeslik liefdevol, laat almal dadelik tuis voel.

Sharon M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sharon M

It was fine.

It's convenient for a quiet night stay.

Magda S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Kamer was prakties met badkamer met bad en stort en 'n kombuis groot genoeg.

Baie lekker gebly en sal dit vir vriende aanbeveel.

Mandie S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandie S

Baie netjies en goed geleë.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Readmanstraat 83, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5OWUzYmE0LTIxY2UtNDFkNS04ZDQ0LTQyNmE4OWU1ZjQxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 83 Readman Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.844725726319 26.667466034393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang