Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 68

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 43 resensies vir Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Richard S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S

Uitstekend.

Baie lekker gekuier!

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer

Goeie dag Richard - baie bly julle het die wegbreek hier by ons geniet. Tot weer siens. Groete.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Johan B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Stilte en ruimte vir die siel.

Die stilte en ruimte was heerlik. Baie stap opsies met asemrowende uitsig. Sal graag 'n slag in die somer wil terugkeer soontoe.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer

Goeie dag Johan - baie dankie vir die positiewe terugvoer asook die besoek! Baie bly julle het die tyd hier by ons geniet. Die somers is iets spesiaals om te ervaar! Groete Wynand, Rebellie Gaste Plaas

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Theo I - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo I

Uitmuntende waarde vir geld!

Perfekte verblyf in die berge, weg van die stad se lawaai. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel en die 80ste verjaardag 'n sukses te maak. Ek sal beslis teruggaan, maar hierdie keer sal ek net met my eggenoot gaan en net die natuur geniet. Die grondpad is effens ongemaklik met 'n kar, so ek beveel graag 'n SUV of 'n 4X4 aan, maar ons kon dit stadig doen met karre. Dit is 'n ideale plek waar jy net kan ontspan, voete in die lug, goeie geselskap en weer jouself kan wees. Dankie!

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer

Goeie dag Theo, vreeslik dankie vir die positiewe terugvoer. Waardeer dit baie! Ons is baie bly julle moeder se 80ste verjaarsdag verrassing was 'n groot sukses gewees. Tot weer sien! Groete, Wynand Rebellie Gaste Plaas

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Dave N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dave N

Pragtige natuurskoon!

Ons het ons verblyf by Rebellie sommer baie geniet! Al ons verwagtinge is oortref. Wynand is die perfekte gasheer en het alles gedoen om ons verblyf onvergeetlik te maak.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer

Goeie dag Dave, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het die wegbreek hier by ons terdeë geniet. Tot weer siens, groete Wynand Rebellie Gaste Plaas.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Ria M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria M

Heerlike kuier saam met vriende. Stil en ontspannend.

Pragtige plaas. Alhoewel dit slegs 14 km van Clarens af is, is die grondpad 'n uitdaging. Dit is heerlik stil op die plaas en die wild was 'n bonus.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Ria, asook die besoek op ons plaas. Baie bly julle het die tyd hier geniet. Groete, Wynand, Rebellie Gasteplaas

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Riaan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan V

Rustige wegbreek.

Heerlik ontspan. Natuur geniet.

Eloise K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise K

Fantasties.

Ons het ongelooflik lekker gebly, dankie. Asemrowende natuurskoon. Ons geniet dit elke keer.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer

Goeie dag Eloise, baie dankie vir die besoek en die positiewe terugvoer! Ons is baie bly dat julle dit so geniet het. Tot weer siens, groete, Wynand Rebellie Gaste Plaas.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Siko M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siko M

The place is in a nice area, far away from all the noise but close enough to everything in case you want to explore Clarens.

The house itself is nice, clean, and pretty much has everything you need. The owner is super friendly and provides great suggestions, especially for first-timers like us. We really enjoyed our stay and we can book the same place again should we visit Clarens.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer

Good morning Siko, thank you very much for the positive feedback - much appreciated!. Really glad that you enjoyed your stay here thoroughly. Till next time Best regards Wynand Rebellie Guest Farm.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Carlos M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlos M

A beautiful place to stay - clean, close to everything.

What a surprise when we arrived - a beautiful lodge with everything available with regards to self-catering. Beds were comfortable with fluffy pillows. Beautiful views with animals roaming the property. Property is quite a drive from the main road but worth it as animals roam the road. Can become quite slippery after rain but nothing that a normal car can't handle. We would definitely recommend this property to anyone looking for quiet and relaxation.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer

Thank you very much Carlos, for the visit and the positive feedback. Really glad that you enjoyed your stay here thoroughly. Always welcome back. Regards, Wynand Rebellie Guest Farm.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Fanus Roux R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus Roux R

Heerlik gerus.

Dit is baie stil en eenkant met wild wat om die eenheid rondloop. Baie lekker en mooi stapplek. Baie mooi uitsig in alle rigtings met meer as genoeg geleentheid vir pragtige berg- en diere foto's. Dit is ook baie skoon en puik toegerus.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer

Baie dankie Fanus, waardeer. Baie bly julle het dit hier by ons terdeë geniet. Tot weers siens. Groete. Wynand Rebellie Gaste Plaas

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Michelle M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Dit was ongelooflik.

Aanvanklik nie geweet die presiese ligging van die huis nie. Rebellie beslaan 'n groot area. Die pad het ons onkant gevang, maar dit was absoluut die moeite werd. Die huis is besonders met al sy deure en privaatheid. Die 3 badkamers was 'n bonus as 4 van die 7 gaste dames is. Die kombuis is gerieflik, groot en het alles wat jy nodig het. Die gasheer, Wynand, het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer en vrae te beantwoord. Rebellie sal ons definitief weer sien vir langer. Twee nagte was te min om die omvang van die omgewing in te neem.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer

Goeiedag Michelle, vreeslik dankie vir die positiewe terugvoer. Waardeer dit opreg. Ons is baie bly julle het die tyd hier by ons saam met julle buitelandse gaste geniet. Hoop om julle binnekort weer te sien. Groete, Wynand.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Dave O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave O

Wonderful setting.

Fresh air, tranquility, comfortable accommodation and an obliging host in Wynand. Will definitely be back.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer

Thank you very much for the positive feedback Dave. Glad that you enjoyed your stay here. Hope to see you again soon!!

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Maggie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie V

Unforgettable!

We were planning on visiting Clarens for shopping over the weekend, but immediately fell in love with the view and the animals and decided to just enjoy the whole mountain feeling, fireplace and Jacuzzi for the weekend. Excellent choice. The Jacuzzi was lovely and for sure an added bonus during our stay! What a lovely gem of a holiday destination! Secluded, safe, well equipped and value for money!

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer

Baie dankie Maggie - waardeer die terugvoer baie!! Altyd welkom terug. Baie bly julle het dit terdeë geniet.
Groete,
Wynand Rebellie Gasteplaas

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Belinda K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda K

Very neat and beautiful.

Enjoyed beautiful views and comfort.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer

Baie dankie Belinda, waardeer die positiewe terugvoer baie. Julle is altyd welkom hier.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Patricia U - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia U

Was 'n fantastiese naweek.

Baie gerieflik, netjies en skoon. Kort net miskien 'n pan om eiers te bak (LOL) die een wat daar is, is nie so lekker nie.

Sterna M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sterna M

Ongelooflik mooi, daar kry mens rustigheid vir die siel.

Beslis 'n plek waar ons weer sal bly. Natuurskoon en wat 'n belewenis. Kommunikasie was geen probleem en Hentie en sy span vriendelik. 'n Juweel so in die berge.

Sanet E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet E

Ons kon lekker kuier.

Die ontvangs was goed en alles was reg, skoon en netjies. Baie dankie aan Wynand wat ons gehelp het toe ons gesukkel het op die nat pad.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die postiewe terugvoer. Jammer die reën het bietjie demper geplaas op die Clarens Beer Festival oor die naweek asook die nat en gladde pad. Ons adresseer die pad sodra ons kan. Julle is altyd welkom hier. Vriendelike groete, Rebellie bestuur.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Hannes H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes H

Medisyne vir die siel.

Rustig en privaat. Ons het dit baie geniet.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer

Baie dankie Hannes, ek waardeer dit baie. Ek is bly julle het dit baie geniet. Groete Wynand, Rebellie Gaste Plaas.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Johan (ij) G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan (ij) G

Pragtige uitsig en natuurskoon.

The Lodge is basies maar het als wat nodig is. Goeie ligging al is dit 'n entjie grondpad. Baie stil en rustig. Wynand is 'n puik gasheer.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer

Baie dankie Jacqui! Waardeer die positiewe terugvoer! Hoop julle het die stilte, rustigheid en natuurskoon hier terdeë geniet!

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Deon G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G

Asemrowend.

Dis 'n pragtige, rus vir die siel plek heeltemal privaat met mooiste uitsig. Hentie ons gas was baie vriendelik en het ons somer laat tuis voel. Die plek sal ons weer sien.

Adri E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri E

Ongelooflike wegbreeknaweek.

Rebellie was ongelooflik - die pad na die plaas toe is bietjie moeilik so mens moet net versigtig ry as jy 'n kleiner kar ry. Met ons aankoms was die Jacuzzi reeds aan. Die kamers is ongelooflik mooi, alles was skoon en netjies. Dit was heerlik dat die wild baie naby die huisie loop. Ons kon op die stoep sit en kyk hoe die wildebeeste en sebras speel. Ons het regtig 'n onvergeetlike naweek gehad en sal definitief weer Rebellie Gaste Plaas besoek.

Pieter C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Genotvol, terdeë geniet, wil weer gaan vir langer.

Die persoon wat ons ontvang het, is hulp vaardig en baie vriendelik. Die pad op die plaas self is heel skaflik, maar om tot by die plaas se hek te ry is bietjie rof maar haalbaar met enige voertuig. Dit is ook naby genoeg aan Clarens as jy die dag daar wil spandeer of iets vergeet het.

Ockert K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert K

Heerlike, rustige kuier in die Oos-Vrystaat

Heerlik gebly. Die eenhede is ver uitmekaar en privaatheid en rustigheid is gewaarborg. Die huis is ruim en uitstekend ingerig. Die warm Jacuzzi was 'n groot bederf vir die kinders, al was dit ysig buite. Naby genoeg aan Clarens dat jy kan uiteet in die aande. Sal verseker terug wees.

Richard W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard W

Rus vir jou siel.

Was 'n wonderlike wegbreek, my kinders het dit baie geniet. Dit was so rustig.

Jeandre V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre V

Amazing plek.

Amazing plek in die berge vir 'n lekker wegbreek saam jou eggenoot. Hentie is 'n wonderlike gasheer en laat 'n mens baie tuis voel. Asemrowend en 'n definitiewe aanbeveel vir ander om die plek te besoek.

Michael S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S

Peaceful, comfortable and beautiful.

We loved our stay, thanks Hentie and the team.

Sonja O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja O

Sielsverrykend, rustig.

Absoluut luuks met rustigheid.

Pierre G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre G

Baie aangenaam.

Hentie is 'n uitstekende gasheer.

Anton M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

Stilte in die natuur.

Perfekte plek om weg te kom van alles af. Ons het ons week by die lodge geniet, jy is totaal afgesonder van almal af. Die rit in Clarens toe is so 30 minute so jy is nog steeds naby genoeg aan alles. Ons sal beslis terugkom.

Paul J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul J

Baie lekker gewees en is weg van alles. Baie om te doen in die natuur.

Die ekstra aktiwiteite soos die zipline en die Jacuzzi was ’n groot bonus.

Marius S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Heerlike wegbreek naweek gehad saam ons Franse kollega wat tans hier is vir 'n sake besoek. Hy het dit baie geniet.

Die lodge is baie goed toegerus met alles wat mens benodig. Daar is 'n lekker kuier area onderdak met 'n relatiewe groot dek wat 'n pragtige uitsig het oor die sandsteen berge. Wild was volop en naby aan die eenheid. Die feit dat dit redelik afgeleë is maak dit baie veilig. Alhoewel daar 'n +/- 10 km grondpad is na die lodge, is dit in 'n goeie kondisie wat toegang moontlik maak vir 'n gewone voertuig en die uitsig is asemrowend. Sal beslis weer hier bespreek in die toekoms.

Rienie P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rienie P

Was baie lekker, nat koud en winderig. Maar was fantasties rustig.

Kan enige tyd aanbeveel. Eienaar baie behulpsaam en maklik om aan hande te kry.

Len R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len R

Was baie lekker.

Baie lekker gebly. Pad is 'n bietjie rof. Sal weer daar gaan bly.

Johannes P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes P

Wegbreek naweek vir 4 volwassenes.

Uitstekende ligging om weg te kom van die besige lewe. Pragtige akkommodasie. Vriendelike en behulpsame ontvangs. Die Zipline was 'n hoogtepunt.

Anton K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K

Beste plek om te gaan ontspan.

Hentie en sy span is regtig awesome.

Calvin A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Calvin A

Perfect weekend getaway as usual.

Perfect weekend getaway.

Miempie C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miempie C

What a awesome week. Quality time spent with family.

If you really want to relax and spend quality time with your family this is your kind of holiday. We really enjoyed our stay at Rebellie. We stayed in The Lodge and the view was awesome. The only noises you hear is that of the animals. Very good service received from Rebellie.

Jan W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W

Awesome.

The lodge was ideal for 7 people. Nicely furnished, great location, view was awesome. The Jacuzzi was a bit cold when colder weather set in and could not be adjusted.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer

Thank you. It was a pleasure to host you.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Hester P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester P

Prentjie mooi.

Asemrowende/skilderagtige natuurskoon. Wat die behuising betref, uitstekend.

Tani V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tani V

Ongelooflike wegbreek van die stadslewe. Waarde vir geld!

Ongelooflike wegbreek van die stadslewe. Die stilte was wonderlik. Het die stap in die berge ongelooflik geniet. Die akkommodasie was voortreflik en ons as 7 volwassenes en 1 tiener het heerlik gebly. Waarde vir geld!

Francois V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois V

Pragtige plek!

Pragtige plek in asemrowende omgewing. Sit asb. handdoeke in. Ons wil beslis weer gaan en bietjie langer bly!

Quinton F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Quinton F

Ongelooflike natuur.

Die uitsig en omgewing was asemrowend. Alhoewel die blyplek relatief skoon was voel ons dit is baie verwaarloos. Ligte werk nie, handrelings stukkend, sommige plekke kort verf, sommige plugs werk nie. Die jacuzzi was ook leeg en het nie gewerk nie. Ek sal ook nie aanbeveel dat jy met 'n gewone kar daarheen ry nie. Dit moet 'n hoër kar/bakkie wees.

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.
Jammer vir u slegte ondervinding. Ek woon op die plaas en het behalwe vir die Jacuzzi geen vrae van u ontvang nie.
Die Jacuzzi was leeg en dit was oor die Kerstyd en niemand kon uitkom om dit te herstel nie, gevolglik het ons R200-00 per nag afslag gegee wat gelykstaande is aan 'n eenheid sonder Jacuzzi.
Enige voertuig kan die pad ry en verskeie gewone sedan motors het oor die feestyd hierheen gekom.
Oord bestuurder

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rebellie-plaas, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6deb07f60dbc94ddefdab4a224a8d5ce52d941cf329a7e021ac385b6f01b45e31e7eb37b02b957688065dd30ce54caef0f65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 7) 43 5 1 5 Farm Rebellie Off the R712 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.581924669924 28.494187996365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang